Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing all 693 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Filmfees

Die US Woordfees se 2019 Filmfeesprogram sal jou opgewonde laat oor die verskeidenheid en gehalte van Suid-Afrikaanse filmkuns. Rolprente  Die Afrikaanse aanbod is besonder sterk en veelsydig. Deur die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Leefstyl

By die Woordfees is daar aanbiedings wat jy eenvoudig móét proe. Agri-Expo Landbouproe-reeks Lekkernye so reg uit ’n plaaskombuis is waarvoor hierdie gewilde reeks bekend geword het. Van skaapvleis,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Teater

Met die 2019-teaterprogram kan jy besluit of jy wil lag, huil, uitgedaag word, met ’n mooi storie verlei word of gekonfronteer word met dít waarvan jy dalk nie veel weet nie. Woordfeesdebute Onder die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Stand-up-komedie

Schalk Bezuidenhout en Loyiso Madinga Die stand-up-komedie is elke jaar een van die gewildste afdelings op die program en in 2019 sal feesgangers baie geleentheid kry om hul lagspiere hard te oefen:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Boeke en skrywers

Die Woordfees het as literêre fees begin en die geskrewe en gesproke woord bly die polsende hart van die fees. In 2019 bied die Skrywersfees weer ’n verstommende verskeidenheid met hope inspirerende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Sanlam Musiekfees

Ontspanne, wild, pop, soul, jazz, folk, hip-hop of rock – dis alles op die program vir kontemporêre klanke. Konserte in die Coetzenburg Atletiekstadion Karen Zoid Zoid, Patlansky en Kahn Die 20ste US...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Visuele kuns

Die 2019 Visuele Kuns-program onder kuratorskap van die ervare Theo Kleynhans bied ’n wye tematiese en stilistiese verskeidenheid.  Young, free and single deur Selvin November Daar is twee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Vlagskipproduksies

MI(SA): ’n Nuwe mis-orde vir die universum – Krog besin oor ons plek in die heelal             Ek glo in heilige stuurstof             Ek glo aan heilige sianobakterieë, fotosintese...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Diskoers

Op die Diskoersprogram kom alles van politiek, filosofie, die wetenskap, natuur, godsdienstige kwessies en die landbou tot feminisme en die ekonomie onder die loep. Die Woordfees-gesprekreeks. Slim Tim...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Nicole Holm gesels oor Drie susters

Lizz Meiring, Margit Meyer-Rödenbeck en Nicol Holm (foto: Robert Hamblin) Nicole Holm praat met Naomi Meyer oor die produksie Drie susters wat binnekort orals speel: onder andere by die US Woordfees,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Winnie Nel praat oor Met of sonder woorde

Winnie Nel Winnie Nel praat met Naomi Meyer oor die toneelstuk Met of sonder woorde by US Woordfees 2019. Winnie, jy is skrywer, regisseur en stelontwerper van 'n produksie op vanjaar se US...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: ’n onderhoud met die sterre van Lollos en Lettie

Lollos en Lettie is ou bekendes by die US Woordfees. Naomi Meyer gesels met die sterre van die vertoning – en ook met Minki Burger, wat saam met hulle dans en sing.  Lollos, is jy dan al tien? Die naam...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Nederlandse en Vlaamse komponent

Hieronder is items op vanjaar se US Woordfeesprogram op Stellenbosch (1-10 Maart 2019) met ’n Nederlandse of Vlaamse komponent. Volledige program heel onder. Connie Palmen (Foto: Vera de Kok - Eigen...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Wen drie dubbelkaartjies na jou voorkeurproduksies

Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Stuur jou keuse van drie produksies voor 15 Februarie aan wen@litnet.co.za en staan die kans om deur 'n gelukstrekking 3...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Saartjie Botha

Saartjie Botha (foto: Izak de Vries) Saartjie Botha vertel vir Naomi Meyer van US Woordfees 2019.  Saartjie, die Woordfees is in 2019 twintig jaar jonk. Wil jy iets oor die tema van die fees sê? Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Protea Boekhuis-kinderboekillustrasiekompetisie

The post US Woordfees 2019: Protea Boekhuis-kinderboekillustrasiekompetisie appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg oor Medusa

Medusa Rudie van Rensburg ISBN: 9780795801839 NB-Uitgewers Rudie van Rensburg vertel vir Naomi Meyer van sy jongste boek, Medusa, wat ook vanjaar by die US Woordfees in ’n boekgesprek bespreek word....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Lorraine Hechter se keuse

Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Hier is Lorraine Hechter se keuse van drie produksies: SAMSON Musiekteater  In samewerking met: Die Nasionale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Elize se keuse

Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Hier is Elize se keuse van drie produksies: TOUTJIES & FERREIRA Komedie, dan drama ’n US Woordfees-produksie,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: ’n Gesprek met Mercy Kannemeyer

Mercy Kannemeyer (foto: Facebook) Naomi Meyer vra vir Mercy Kannemeyer oor kunstefeeste en oor haar betrokkenheid by produksies op vanjaar se US Woordfeesprogram.  Mercy, ek weet jy woon gereeld...

View Article
Browsing all 693 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>