Ons is almal freaks hier: ’n resensie
Die storie handel oor die lewe en dood van Saartjie Baartman, wat in 1810 per skip vertrek het na Londen, waar sy later in Parys uitgestal is vanwee haar liggaamsbou wat vir die mense van daardie tyd...
View ArticleOns is almal freaks hier: kladaantekeninge vanuit die gehoor
’n Koproduksie van die US Woordfees en Kunste Onbeperk Regie: Nicole Holm Teks: Ingrid Winterbach Verhoogbestuurder: Danielle Louw Akteurs: Lee-Ann van Rooi, Kay Smith, Albert Pretorius In 1810...
View ArticleGenadedood is ’n demokratiese reg
Chris Jones, Heinz Mödler, Anton van Niekerk en Tim du Plessis Dit is elke mens se demokratiese reg om sy of haar lewe te beëindig. Selfdood was ook nog nooit ’n kriminele oortreding in Suid-Afrika...
View ArticleEvita en Pik huldig Mandela
Die immer geliefde satirikus Pieter-Dirk Uys, sy alter ego Evita Bezuidenhout en die laaste minister van buitelandse sake in die apartheidsregering, Pik Botha, het die gehoor laat skater van die lag...
View ArticleUS Woordfees 2018: “NG Kerk het zero moraliteit”
Julie Claassens Foto: Naomi Bruwer Die NG Kerk se moderator, Nelis Janse van Rensburg, moes tydens die Woordfees by ’n teologieprofessor aan die kweekskool hoor sy kerk het zero moraliteit. Julie...
View ArticleDie hel, digtersparadys en die woord
“There is a crack, a crack in everything. That’s how the light gets in.” – Leonard Cohen Dit is vroeg op Sondagoggend. Die teerpadoppervlak is nat van die vorige aand se bui. Die sonstrale sproei deur...
View ArticleDie argitektuur van pyn: ’n kunskritiese beskouing van US Woordfees 2018
Hoog bo, sentraal in die uitstalling van die feeskunstenaar Emma Willemse, getiteld Argiewe van verlies en verlange, hang ’n boot van hout met verflenterde seildoek om die karkas gespan bo-oor tafels...
View ArticleUS Woordfees: WoordTROfees – nominasies vir 2018
Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WoordTROfee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n trofee sal ontvang, word aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid op...
View ArticleAfrique mon désir: Indrukke van ’n groentjieresensent
Feesgangers kon tydens 2018 se Woordfees die veelkantigheid van taal herontdek deur die meertalige avontuur te onderneem wat Afrique mon désir (Afrika, my verlange) is. Dié musikale produksie, wat al...
View ArticleUS Woordfees: WoordTROfee-wenners 2018
Die 2018 US Woordfees WoordTROfees is op 18 April by ’n spesiale toekenningsgeleentheid by Hog House op die Spier-landgoed oorhandig. Die wenners het elkeen ’n kunswerk en kontant ontvang. Dié...
View ArticlePersvrystelling: Werkswinkels oor Woordfeesaansoeke vir 2019
Die US Woordfees 2019 vind van 1 tot 10 Maart volgende jaar plaas. Programaansoeke vir toneel en musiek het op 14 Mei 2018 geopen en sluit op 30 Junie 2018. Die aansoekvorms is op die Woordfees se...
View ArticlePersvrystelling: Die Stellenbosch Universiteitskoor is op pad na Londen,...
Die internasionaal bekroonde US Koor vertrek 29 Junie op ’n konserttoer wat hulle via Londen en Wallis na die 2018 Wêreldkoorspele in Tshwane sal neem. Die toer skop 1 Julie af met ’n konsert in die...
View ArticleInskrywings vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel word ingewag
Skrywers kan nou inskryf vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel, wat by die 2019 Woordfees bekend gestel sal word. Du Toitskloof Wyne borg weer die prysgeld van R30 000 vir die wenverhaal. Een...
View ArticlePersvrystelling: Spelkampioene maak gereed vir die eindronde van die...
Meer as 300 leerders van 129 skole dwarsoor Suid-Afrika het gekwalifiseer vir die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2018, wat op 20 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaasvind. Dit beteken...
View ArticlePersvrystelling: Die land se top-spellers in Afrikaans is Noord-Kapenaars
Die beste spellers in die land woon in die Noord-Kaap. In die nasionale eindronde van die 2018 Sanlam WOW Spelfees wat op Saterdag 20 Oktober in Stellenbosch gehou is, het die Noord-Kaap nege van die...
View ArticleDie 2019 US Woordfeesprogram word met ’n deurnagpartytjie bekendgestel
Op die aand van 16 November word ’n hele dansende karnaval van fees-apies uit die mou gelaat by die 2019 US Woordfeesprogrambekendstelling op Stellenbosch. Die feestema is “Jonk”, want die Woordfees...
View ArticleUS Woordfees 2019: Volledige program bekend
Die US Woordfees 2019 vind van 1-10 Maart 2019 plaas. Klik op die onderstaande feesafdelings om die program in PDF af te laai. Skrywersfees Woordfees-kursusse Diskoers Tuiskoms | Homecoming Toneel...
View ArticleHierdie skrywers het die US Woordfees Kortverhaalbundel 2019 gehaal
Die skrywers van die verhale wat in die US Woordfeesbundel vir 2019 opgeneem gaan word, is tydens die fees se programbekendstelling op Vrydagaand 16 November bekend gemaak. Vyf-en-twintig verhale is...
View ArticleUS Woordfees-programbekendstelling: Marga Stoffer oor die voorgestelde...
Marga Stoffer het Media24 verteenwoordig by die bekendstelling van die US Woordfees 2019 se program. Sy het by die geleentheid die gehoor ingelig oor die voorgestelde kopiereg-wysigingswetsontwerp en...
View ArticleUS Woordfees 2019: Klassieke musiek
Die Klassieke Musiek-program spog met van die wêreld se voorste kunstenaars – almal op ’n verhoog in Stellenbosch. Olga Kern Olga Kern: Prestige Klavieruitvoering Die Russies-Amerikaanse pianis Olga...
View Article