Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing all 693 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: ’n onderhoud met De Klerk Oelofse

De Klerk Oelofse tree vanjaar op by die US Woordfees en Yolanda Wessels vra hom oor sy verskillende produksies. Hoe en wanneer het jy betrokke geraak by die Woordfees? Die Woordfees het nog altyd ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LAPA Uitgewers se aanbod by die US Woordfees

Die US Woordfees vind van 1 tot 10 Maart 2019 plaas. Die volledige feesprogram kan hier besigtig word. LAPA Uitgewers het talle skrywers wat optree tydens die fees. Hier volg 'n oorsig. Provence Retoer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Cintaine Schutte oor Huishou

Nadia Valvekens en Cintaine Schutte (foto: Leslie van Wyk) Cintaine Schutte vertel vir Naomi Meyer van Huishou, wat vanjaar by die US Woordfees speel. Cintaine, jy vertolk die rol van een van twee ma’s...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Gielie Hoffmann se keuse

Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Hier is Gielie Hoffmann se keuse van drie produksies: MI(SA) Musiekteater ’n Ko-produksie tussen NATi, US Woordfees en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Marthé McLoud se keuse

Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Hier is Marthé McLoud se keuse van drie produksies: ENDGAME Drama ’n Baxter Teaterkompleks-produksie in samewerking met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Ryno Eksteen se keuse

Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Hier is Ryno Eksteen se keuse van drie produksies: KATVOET Drama ’n NATi / Feesteforum-produksie, ondersteun deur die US...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Lydia Potgieter se keuse

Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Hier is Lydia Potgieter se keuse van drie produksies: TOUTJIES & FERREIRA Komedie, dan drama ’n US...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Anelene Schoonees se keuse

Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Hier is Anelene Schoonees se keuse van drie produksies:   3 SUSTERS... Komiese drama In samewerking met:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Sonja van der Westhuizen se keuse

Na watter produksies sien jy die meeste uit op vanjaar se US Woordfees-program? Hier is Sonja van der Westhuizen se keuse van drie produksies: OPERASIE HOLM! Komedie Skrywer: Marion Holm  Regie en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Soos ’n bliksemstraal – Uit die bloute

Uit die bloute is ’n musiekteaterstuk wat in die 90’s een van die mees suksesvolle produksies ná die afskaffing van die destydse streeksrade was. Nou herleef hierdie vindingryke herverbeelding van twee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Strafjaart: ’n onderhoud met Theo Kemp

Strafjaart Theo Kemp Penguin Random House Struik ISBN: 9781485903888 Theo Kemp praat met Naomi Meyer oor sy boek Strafjaart, waarvan die eerste bekendstelling by die US Woordfees plaasvind. Theo, wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Fringe-program

  ALLES IS NIE ALTYD SOOS DIT LYK NIE Met: Garth Field, Eddie Newman, Jean-Pierre Lesch Teks en Regisseur: Jean-Pierre Lesch Na 10 jaar daag Spanne Solomons by dieselfde straathoek op waar hy vir jare...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: WAT se Nuutskeppingskompetisie

Dit is weer tyd vir ons jaarlikse Nuutskeppingskompetisie saam met Monitor op RSG, die US Woordfees en die ATKV.  Stuur NOU jou nuutskepping of nuutskeppings na wat@sun.ac.za met Nuutskeppings in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Ellen Deckwitz

Ellen Deckwitz praat met Naomi Meyer oor haar digkuns en haar betrokkenheid by die US Woordfees 2019. Hallo Ellen, is dit jou eerste besoek aan Suid-Afrika? Indien nie, wat was jou vorige ervarings...

View Article

US Woordfees 2019: Bevestigde spekers van die gratis diskoersprogram

Die Woordfees-gespreksreeks Weeksoggende om 11:00 is dit tyd vir hierdie gewilde reeks onder die bekwame leiding van Tim du Plessis. Op sy reguit manier het Tim die vermoë om deelnemers die régte vrae...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Fotoblad 1

PROVENCE RETOER Marita van der Vyver, in gesprek met Ingrid Jones Aangebied deur LAPA Uitgewers Izak die Vries van LAPA-Uitgewers stel Marita van der Vyver en Ingrid Jones bekend. Marita van der Vyver...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Kleedkamer-blues

Kleedkamer-blues ’n NATi/Feesteforum-produksie Met: Carel Trichardt, De Klerk Oelofse, Wessel Pretorius, Ludwig Binge, Greta Pietersen  “So is die lewe,” sê ’n mede-teaterganger langs my na afloop van...

View Article


US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Endgame

          View this post on Instagram                   Samuel Beckett word alom beskou as die meester van die absurde en sy eenakter, "Endgame", illustreer die sentiment van die nutteloosheid van...

View Article

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Swerfgoed

          View this post on Instagram                   Anna-Mart van der Merwe is sekerlik een van die grootste trekpleisters by enige fees en as sy op jou rolverdeling pryk, kan jy maar wéét, die...

View Article

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Katvoet

          View this post on Instagram                   Tennessee Williams se klassieke toneelstuk, "Cat on a Hot Tin Roof", kry 'n plaaslike geur in Nico Scheepers se "Katvoet". Al die elemente en...

View Article
Browsing all 693 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>