Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing latest articles
Browse All 693 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Vier Panado’s en ’n chardonnay – ’n...

Elsabé Zietsman in Vier Panado’s en ’n chardonnay (Foto via woordfees.co.za) Ek loop uit by Vier Panado’s en ’n chardonnay met my grimering gesmudge en ’n rou gevoel in my bors. Ek is in ’n dwaal –...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Die stoele – ’n Instagram-resensie

Chris van Niekerk en Antoinette Kellerman in Die stoele (Foto via www.woordfees.co.za) Ek is nie 100% seker wat in Die stoele gebeur het nie. En dink ook nie regtig ek is veronderstel om die weet nie....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees: Media by die kruispad (Netwerk24-gespreksreeks)

Henriëtte Loubser, Willem Jordaan, Barnard Beukman en Inge Kühne het met Gert van der Westhuizen, Netwerk24 se politieke redakteur, by die pas afgelope Toyota Stellenbosch Woordfees oor die Afrikaanse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Húlle is benoem vir 2024 Woordtrofees

Kelders se geheime, Toyota Stellenbosch Woordfees 2024  (Foto: Pierre Rommelaere) Die spele is nie heeltemal verby nie – die podium wink. Die benoemings vir vanjaar se Woordtrofees-toekennings is pas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Woordtrofees-wenners 2024

Die wenners van die 2024 Woordtrofees is op 28 Oktober tydens ’n toekenningsgeleentheid by die Nooitgedacht-wynlandgoed bekroon. Die wenners het elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld ontvang. Gillian...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Voces Cordis: ’n onderhoud met André van der Merwe

Plakkaat: verskaf André van der Merwe se Voces Cordis-koor het by 2024 se Toyota Stellenbosch Woordfees opgetree. Naomi Meyer het die geleentheid bygewoon en moes eenvoudig met André praat om te hoor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Nagtegaal-teksprys herleef in samewerking met Toyota...

Goeie nuus aan alle dramaturge: Die gesogte Nagtegaal-teksprys herleef ná 15 jaar in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees en daar is groot pryse op die spel. Die drie wenners ontvang...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Stories ingewag vir 10de Woordfeeskortverhaalkompetisie

Skryf nou in vir die 10de Woordfeeskortverhaalkompetisie – jy wen dalk R30 000 Dit is tyd vir die tiende Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel-kompetisie. Hierdie bundel het ’n literêre instelling...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Nagtegaal-teksprys: ’n onderhoud met Saartjie Botha

Die gesogte Nagtegaal-teksprys herleef ná 15 jaar in samewerking met die Toyota Stellenbosch Woordfees, en daar is groot pryse op die spel. Die drie wenners ontvang onderskeidelik R100 000, R50 000 en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Wes-Kaapse skole by WOW-skoolmedia-gala vereer

Prente: https://wow.woordfees.co.za/; foto van Fiona van Kerwel (WOW-bestuurder) en Laykin Rudolph (koördineerder WOW-skoolmediaprojek): verskaf Woorde Open Wêrelde (WOW) het Donderdag, 6 Maart...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Hê ’n aandeel aan die 25ste Woordfees se kreatiewe identiteit

Jy word genooi om saam met die Toyota Stellenbosch Woordfees deel te hê aan die viering van 25 jaar van kuns, kultuur en uitdrukking. Vanjaar se tema is “deel”. Ons hou weer ’n lentefees in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Registreer gratis vir die Sanlam WOW Spelfees 2025

Registrasie vir die 2025 Sanlam WOW Spelfees is nou oop en deelname is heeltemal gratis. (Foto: AB Jantjies) Registrasie vir die 2025 Sanlam WOW Spelfees is nou oop en deelname is heeltemal gratis. Dis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suidoosterfees Junior 2025: Woordedief, ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck

https://suidoosterfees.com/2025-sof-junior/ Margit Meyer-Rödenbeck praat met Naomi Meyer oor Woordedief, wat pas in Pretoria gekuier het en nou by die Suidoosterfees op die planke is. Margit, wie is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Nagtegaal-tekspryswenner Dianne du Toit Albertze betower met...

Dianne du Toit Albertze (Foto: Cyan Peppah) Die wenner van die gesogte Nagtegaal-teksprys vir 2025 is die Namakwalandse skrywer, aktrise en teaterskepper Dianne du Toit Albertze. Die Nagtegaal-teksprys...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die wenner van die Nagtegaal-tekspryswenner: ’n onderhoud met Dianne du Toit...

Foto van Dianne du Toit Albertze: Jeremeo le Cordeur Die wenner van die gesogte Nagtegaal-teksprys vir 2025 is die Namakwalandse skrywer, aktrise en teaterskepper Dianne du Toit Albertze. Naomi Meyer...

View Article

Browsing latest articles
Browse All 693 View Live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>