Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing all 693 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: volledige program

Die program van die US Woordfees 2018 is op Donderdag 16 November in Stellenbosch bekendgestel. Die fees vind van 2 tot 11 Maart 2018 plaas. Hier is die programme van die onderskeie afdelings. Die...

View Article


Hierdie skrywers is opgeneem in US Woordfeesbundel 2018!

Die skrywers van die verhale wat in die US Woordfeesbundel vir 2018 opgeneem gaan word, is tydens die fees se programbekendstelling op Donderdagaand 16 November bekend gemaak. Vyf-en-twintig verhale is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto's: Programbekendstelling van die US Woordfees 2018

Die programbekendstelling van die US Woordfees 2018 het op Donderdag 16 November in Stellenbosch plaasgevind. Gaste het aan die gebruiklike langtafels in Ryneveldstraat gesit en die musiek, vermaak,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Kunstenaarsbeurse beskikbaar vir bywoning van die US...

Vir kunstenaars is die Woordfees meer as net uitstekende vermaak of pitkos. Dis ’n plek waar kreatiewe vonke spring – tussen kunswerk en toeskouer, tussen konsepte en idees, en dikwels ook tussen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LAPA by US Woordfees 2018

The post LAPA by US Woordfees 2018 appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

NB-Uitgewers by US Woordfees 2018

STORIEVUUR: VRIKKIE & DIE BOIKIE VAN GROOTFONTEIN Aangebied deur NB-Uitgewers Vrikkie se briewe aan sy antie het 'n Facebook-fenomeen geword nadat die Vrystaatse prof Deon Visser hom geskep het om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: Chronologiese skrywersfees- en leefstylitems

Bekyk alle inligting rondom US Woordfees 2018 op LitNet Vrydag 2 Maart WOMEN OF STEEL: THULI MADONSELA AND GLYNNIS BREYTENBACH In conversation with Marianne Thamm Presented by Pan MacMillan Marianne,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: Die Kaap is weer Frans

Naomi Meyer gesels met Leon Oosthuizen oor sy optredes by vanjaar se US Woordfees. Leon, jy is lid van die groep Sibanye, en tree ook vanjaar by die US Woordfees op. Hoekom is die naam van julle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: ’n Onderhoud met Karin Hougaard

Karin Hougaard (foto verskaf) Karin Hougaard is geen onbekende in Suid-Afrikaanse geledere nie. Sy kom kuier binnekort in Suid-Afrika en vertel vir Naomi Meyer van haar toerprogram. Karin, in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: Skop stof in jou taal by die Alumni Tuiskoms Veldtrap met...

Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart in en om Stellenbosch plaas. Dié gebied, ryk aan kultuur, bied vanjaar vir die sewende jaar ’n sportfees aan vir alle adrenalienslawe en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: ’n Onderhoud met Saartjie Botha

Saartjie Botha (foto: Naomi Bruwer) Naomi Meyer gesels met US Woordfees-direkteur, Saartjie Botha, oor vanjaar se fees. Hallo Saartjie! Universiteit Stellenbosch is honderd jaar oud en ek sien 'n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: Toneel

Hier is ’n keuse van die teaterresensies, onderhoude en toekennings van produksies wat by vanjaar se US Woordfees opgevoer word om jou te help besluit watter kaartjies jy moet koop. Asem 2, 3, 4 en 5...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

100% Stellenbosch: A whole town on a stage

100% Stellenbosch dates:    23 February 2018, 19:30, HB Thom-ouditorium (Stellenbosch) 24 February 2018, 19:30, HB Thom-ouditorium (Stellenbosch) 25 February 2018, 19:30, HB Thom-ouditorium...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wilken Calitz: "Almal wil ’n spreekwoordelike standbeeld agterlaat"

Wilken Calitz, bekend vir sy toorwerk met kitaar en viool, het onlangs sy eerste solo-album, Chromatique, uitgereik. Sy vertoning van dié musiek is te sien by US Woordfees 2018. Hy beantwoord ’n paar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bittereinder: "Die musiek beteken werklik nog iets"

Die hip-hop-groep Bittereinder het onlangs ’n nuwe lied bekendgestel. Hulle maak ook ’n skaarse Kaapse draai vir 2018 se Woordfees. Jaco van der Merwe, voorman van die groep, beantwoord ’n paar vrae....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: US Woordfees 2018 maak planne vir waterbesparing  

Feesgangers van buite gevra om twee 5 l-waterbottels saam te bring vir gesig was en tande borsel. Vir die Woordfeesbestuur was twee dinge met die beplanning van die 2018-fees duidelik: Stellenbosch...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: 100% Stellenbosch — een indruk van honderd stories

Foto: Menán van Heerden Ek bevind my in die HB Thom-teater saam met ’n uitgelese geselskap, want vanaand is die vooraf opening van die US Woordfees en dis ook die eeufees van die US: die rektor is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: 100% Stellenbosch

Foto: Menán van Heerden Ek is seker jy het al gehoor dat Stellenbossers nogals in ’n “bubble” woon. Ek het tot ’n sekere mate ook so gedink met dié dat studente dikwels as die middelpunt van die dorp...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Landbouproeë vir fynproewers by US Woordfees

Shiraz en wildsvleis, Merino-lamsboud en Veritas-bekroonde wyne, topkase én rooibos is van die unieke proe-ervarings wat op fynproewers wag tydens die Agri-Expo Landboureeks by die US Woordfees van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2018: Vlaamse digter Charlotte Van den Broeck

Menán van Heerden en Naomi Meyer het met Vlaamse digter Charlotte Van den Broeck gesels oor haar Maart 2018 besoek. Charlotte Van den Broeck (Foto: Stefan Vanfleteren) Suid-Afrikaners kan jou vanjaar...

View Article
Browsing all 693 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>