US Woordfees 2018: Dutch writer Ernest van der Kwast
Menán van Heerden and Naomi Meyer chat to Dutch writer Ernest van der Kwast about his March 2018 visit. Ernest van der Kwast (Photo: Stephan Vanfleteren) South Africans can see you at the Woordfees...
View ArticleUS Woordfees 2018: Irna van Zyl gesels oor Gifbeker
Irna van Zyl (© Joanne Olivier) Hallo Irna, baie geluk met die verskyning van Gifbeker. Wil jy dalk iets van die titel vertel? Baie dankie, ja, die titel Gifbeker verwys na die giftigste sampioen in...
View ArticleUS Woordfees 2018: ’n Onderhoud oor Kalmte in die malle gejaag
Jan van Dyk Instagram @jantalisman Kalmte in die malle gejaag Johannes Bertus de Villiers NB-Uitgewers ISBN: 9780798175883 Johannes Bertus de Villiers gesels met Naomi Meyer oor Kalmte in die malle...
View ArticleUS Woordfees 2018: Vlaamse skrywer Tom Lanoye
Menán van Heerden en Naomi Meyer het met Vlaamse skrywer Tom Lanoye gesels oor sy Maart 2018 besoek. Tom Lanoye (Foto: Arthur Los Fotografie) Suid-Afrikaners kan jou vanjaar by die US Woordfees sien....
View ArticleUS Woordfees 2018: Nederlandse skrywer Ray Kluun
Menán van Heerden en Naomi Meyer het met Nederlandse skrywer Ray Kluun gesels oor sy Maart 2018 besoek. Ray Kluun (Foto: Krimidoedel Dr. Jost Hindersmann (Eie werk) [GFDL of CC BY 3.0], via Wikimedia...
View ArticleInzync Collective: ConVerse launch
Come join InZync for our first event of 2018 as we publish the long-awaited ConVerse, a collection that showcases some of the best new voices in South African poetry in translation, including Koleka...
View ArticleUS Woordfees 2018: Grepe van Karin Hougaard se lewe en musiek
Foto: Hans Mooren (https://www.pifworld.com/nl/nonprofits/CyjUsO1dTos/dreamcatcher-foundation-nederlan/about) Hoe vertaal ’n mens die frase “a slice of life” in Afrikaans? Dis een manier om Karin...
View ArticleUS Woordfees 2018: Joernalistiek tussen demokrasie en disaster
Die gedrukte media is op sy sterfbed. Die vraag is nie meer óf gedrukte media gaan verdwyn nie, maar wanneer. Dit is net ’n kwessie van tyd voordat gedrukte koerante vir alle praktiese doeleindes van...
View ArticleUS Woordfees 2018: Pieter en die wolf, gedagtes van ’n ma
’n Mens moet sonder te veel verwagtinge by ’n partytjie opdaag. Verwagtinge veroorsaak spanning, plaas druk op menseverhoudings. Maar partykeer is dit onvermydelik. Prokofiev se Pieter en die wolf was...
View ArticleUS Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een
’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Klik hier om dit in PDF-formaat af te laai. The post US Woordfees 2018: INK gratis...
View ArticleUS Woordfees 2018: Gespreksgenoot: ’n brieweboek
Haar aanvanklike opdrag was om ’n biografie te skryf oor die lewe van die legendariese letterkundige en akademikus, Elize Botha maar toe word dit ’n lywige brieweboek waarin Botha in haar eie woorde...
View ArticleUS Woordfees 2018: Fotoblad 1
Die ANC se nuwe besem Gesprekleier: Tim du Plessis Die nuwe ANC-leier wat in Desember verkies is, is Suid-Afrika se ekwivalent van ’n aangewese president, ’n gesalfde troonopvolger. Sal die party se...
View ArticleUS Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee
’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Klik hier om dit in PDF-formaat af te laai. The post US Woordfees 2018: INK gratis...
View ArticleUS Woordfees 2018: Kook & Geniet – foto's
Na al die jare is SJA de Villiers se Kook & Geniet steeds ’n topverkoper en het dit ook ’n suksesvolle TV-reeks tot gevolg gehad. Tydens ’n kosdemonstrasie het Tannie Ina se dogter, Eunice van der...
View ArticleUS Woordfees 2018: Tjieng Tjang Tjerries – ’n onderhoud met Jason Jacobs
Jason Walter Jacobs (26) is ʼn trotse seun van Kharkams – én ʼn bekroonde teatermaker. Foto: verskaf Met die eerste ontmoeting tréf Jason Jacobs mens as ’n fyn, kreatiewe en doelgerigte jong man. Hy kyk...
View ArticleUS Woordfees 2018: Die feëkoningin, ’n resensie
Die feëkoningin 3–5 Maart 2018, Spier Amfiteater, Kaapstad Opera in samewerking met Naspers en Universiteit Stellenbosch, Woordfees 2018 Henry Purcell se Die feëkoningin is ’n semi-opera, en soos Izak...
View ArticleUS Woordfees 2018: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie
’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar. Klik hier om dit in PDF-formaat af te laai. Lees ook: Eerste uitgawe: Maandag 5 Maart...
View ArticleUS Woordfees 2018: Korreltjie Kantel
Daar is min liefdesverhoudings in die Afrikaner-kollektief wat so aangrypend is soos dié van Ingrid Jonker en André P Brink. Miskien is dit omdat dit ’n verbode liefde was, dalk omdat Jonker later...
View ArticleUS Woordfees 2018: Klara Maas se hart is gebreek, ensomeer: Die...
Wessel Pretorius is een van die beste goed wat in die laaste paar jaar met Afrikaanse teater gebeur het. Daar is baie min dinge wat hy nié kan doen nie. In Korreltjie Kantel gee hy, met al die nodige...
View ArticleUS Woordfees 2018: Die dans van die watermeid
"Elke huis het sy kruis”, sê ouma Mildred voor haar afsterwe vir die dominee. En in die asvaal Willowmore in die Karoo, dra jy waarskynlik swaar aan verskeie kruise. En geheime, leuens, pyn en die...
View Article