Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 693

Foto's: Programbekendstelling van die US Woordfees 2018

$
0
0

Die programbekendstelling van die US Woordfees 2018 het op Donderdag 16 November in Stellenbosch plaasgevind. Gaste het aan die gebruiklike langtafels in Ryneveldstraat gesit en die musiek, vermaak, kos en wyn geniet terwyl hulle saam met ou en nuwe vriende gekuier het.

Die hoogtepunt van die aand was natuurlik die uitdeel van die programme. Om saam te val met die Universiteit Stellenbosch se eeufeesvieringe in 2018, is die tema van die Woordfees 100%. Hier is die volledige program.

Naomi Bruwer en Liné Enslin deel ’n paar foto's van die geleentheid.

Pietman Retief
Foto: Naomi Bruwer

Gesie van Deventer, Stellenbosch se burgemeester
Foto: Naomi Bruwer

Foto: Liné Enslin

Andries Visagie
Foto: Naomi Bruwer

Herman Kleinhans (Twee)
Foto: Naomi Bruwer

Marguerite van Eeden (Vaselinetjie) en Danie du Toit (Spoegwolf)
Foto: Liné Enslin

Louise Viljoen
Foto: Naomi Bruwer

Andries Gouws
Foto: Naomi Bruwer

Japie Gouws en Karen Meiring
Foto: Naomi Bruwer

Karen Meiring
Foto: Liné Enslin

Schalk Bezuidenhout
Foto: Liné Enslin

Martie Retief-Meiring
Foto: Naomi Bruwer

Frank Louw, Sanlam
Foto: Naomi Bruwer

Elsa Silke en Ilse Feinauer
Foto: Liné Enslin

Tracey Lange
Foto: Naomi Bruwer

Minki van der Westhuizen en Martjie Malan
Foto: Liné Enslin

Alex Hamilton, kurator van die US Woordfees se visuelekunsprogram
Foto: Naomi Bruwer

Sirvaun Hickley
Foto: Naomi Bruwer

Nico Koopman, Viserektor: sosiale impak, transformasie en personeel (US)
Foto: Liné Enslin

Magdaleen Kruger, RSG
Foto: Naomi Bruwer

Die seremoniemeester vir die aand, Hannes van Wyk
Foto: Naomi Bruwer

Logan "Lekkerbekkie" Hartnick, bekend vir haar video wat op die sosiale media die ronde gedoen het, saam met Hannes van Wyk
Foto: Liné Enslin

Mercy Kannemeyer
Foto: Naomi Bruwer

Francois Lötter, bestuurder van die Breytenbach Sentrum in Wellington
Foto: Naomi Bruwer

Elias P Nel
Foto: Liné Enslin

Justa Niemand, African Sun Media
Foto: Naomi Bruwer

Dorothea van Zyl
Foto: Naomi Bruwer

Rudolf Gouws, voorsitter van die US Woordfees-advieskomitee
Foto: Liné Enslin

Erns Grundling
Foto: Naomi Bruwer

Marthie Nel Hauptfleisch
Foto: Naomi Bruwer

Vicky Davis
Foto: Naomi Bruwer

Denver Breda en Faraaj Domingo
Foto: Naomi Bruwer

Schalk Joubert
Foto: Naomi Bruwer

David Kramer
Foto: Naomi Bruwer

Ira Blanckenberg
Foto: Naomi Bruwer

Brendon Daniels
Foto: Naomi Bruwer

Hugo Theart
Foto: Naomi Bruwer

Shireen Crotz, WOW
Foto: Naomi Bruwer

Ivor Price
Foto: Naomi Bruwer

Willem Jordaan, redakteur van Die Burger
Foto: Naomi Bruwer

Fiona van Kerwel, WOW
Foto: Liné Enslin

Riku Lätti en Jolyn Phillips
Foto: Liné Enslin

Saartjie Botha, direkteur van die US Woordfees
Foto: Naomi Bruwer

The post Foto's: Programbekendstelling van die US Woordfees 2018 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 693


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>