Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 693

US Woordfees 2018: Toneel

$
0
0

Hier is ’n keuse van die teaterresensies, onderhoude en toekennings van produksies wat by vanjaar se US Woordfees opgevoer word om jou te help besluit watter kaartjies jy moet koop.

Asem

2, 3, 4 en 5 Maart

  • Onderhoud met Tinarie van Wyk Loots 
  • Kanna-benoeming: beste teateraanbieding
  • Kanna-benoeming: Antoinette Kellermann, beste aktrise
  • Kanna-benoeming: Edwin van der Walt, beste manlike byspeler
  • Kanna-benoeming: Tinarie van Wyk Loots, beste vroulike byspeler
  • Kanna-benoeming: Marthinus Basson, beste regie
  • Kanna-benoeming: beste debuutwerk
  • Fiësta-benoeming: Antoinette Kellermann, beste aktrise
  • Fiësta-benoeming: Edwin van der Walt, beste manlike byspeler

Buite land

  • Kanna-benoeming: beste teateraanbieding
  • Kanna-benoeming: Kopano Maroga, beste manlike byspeler
  • Kanna-benoeming: Elize Cawood, beste vroulike byspeler
  • Kanna-benoeming: beste debuutwerk
  • Kanna-benoeming: Neil Coppen, beste nuutgeskrewe teks
  • Fiësta-benoeming: Kopano Maroga, beste manlike byspeler
  • Fiësta-benoeming: Elize Cawood, beste vroulike byspeler
  • Fiësta-benoeming: Neil Coppen, beste regie
  • Fiësta-benoeming: Neil Coppen en Vaughn Sadie, beste teaterontwerp
  • Fiësta-benoeming: beste aanbieding
  • Fiësta-benoeming: beste vertaling of verwerking van ’n bestaande werk

Cindershoeler

  • Kanna-benoeming: beste kinderteater-aanbieding

Die dans van die watermeid-geselskap (Foto: Nardus Engelbrecht)

Die dans van die watermeid

2, 3, 4 en 5 Maart

Die koninkryk van die diere

8, 9, 10, 11 Maart

  • Kanna-benoeming: Dawid Minnaar, beste manlike byspeler
  • Kanna-benoeming: Joani Combrink, beste vroulike byspeler
  • Kanna-benoeming: Marthinus Basson, beste regie
  • Kanna-benoeming: beste debuutwerk
  • Fiësta-benoeming: Mathinus Basson beste teaterontwerp
  • Fiësta-benoeming: beste vertaling of verwerking van ’n bestaande werk

Die reuk van appels

2, 3, 4 en 6 Maart

Die riel van hiphop

4 Maart

Fotostaatmasjien

6, 7, 10 en 11 Maart

Gif / Poison / Ityhefu

2, 3 en 4 Maart

In die woud

  • Kanna-benoeming: beste kinderteater-aanbieding

Ir(ras)sioneel

2, 5 en 7 Maart

  • WOORDtroFEES-benoeming: Des-Lee McKenzie, beste nuweling
  • Kanna-benoeming: Des-Lee McKenzie, beste opkomende kunstenaar
  • Kanna-benoeming: beste Uitkampteater-aanbieding
  • Fiësta-benoeming: Des-Lee McKenzie, beste opkomende kunstenaar

Klara Maas se hart is gebreek, ensomeer: die vloeistof-trilogie

  • Kanna-benoeming: Wessel Pretorius, beste akteur
  • Kanna-benoeming: David Viviers, beste manlike byspeler
  • Kanna-benoeming: beste debuutwerk
  • Kanna-benoeming: Wessel Pretorius, beste nuutgeskrewe teks
  • Fiësta-benoeming: Wessel Pretorius, beste akteur
  • Fiësta-benoeming: David Viviers, beste manlike byspeler
  • Fiësta-benoeming: Wessel Pretorius, beste nuutgeskepte Afrikaanse teks
  • Fiësta-benoeming: beste duo of ensemble

Kommapunt

2 en 11 Maart

Liewer

2, 3, 4, 5 en 7 Maart

  • Resensie van Liewer se teks deur Tertius Kapp 
  • Kanna-benoeming: beste teateraanbieding
  • Kanna-benoeming: Anna-Mart van der Merwe, beste aktrise
  • Kanna-benoeming: Tarryn Wyngaard, beste aktrise
  • Kanna-benoeming: beste debuutwerk
  • Kanna-benoeming: Tarryn Wyngaard, beste opkomende kunstenaar
  • Kanna-benoeming: Tertius Kapp, beste nuutgeskrewe teks
  • Fiësta-benoeming: Anna-Mart van der Merwe, beste aktrise
  • Fiësta-benoeming: Wilhelm van der Walt, beste manlike byspeler
  • Fiësta-benoeming: Tarryn Wyngaard, beste vroulike byspeler
  • Fiësta-benoeming: Jaco Bouwer, beste regie
  • Fiësta-benoeming: Jaco Bouwer, beste teaterontwerp
  • Fiësta-benoeming: Tertius Kapp, beste nuutgeskepte Afrikaanse teks
  • Fiësta-benoeming: beste aanbieding
  • Fiësta-benoeming: beste duo of ensemble

Melk & vleis

  • Fiësta-benoeming: Paul du Toit, beste akteur
  • Fiësta-benoeming: Illse Roos, beste aktrise
  • Fiësta-benoeming: Mathinus Basson, beste regie
  • Fiësta-benoeming: Marina Albertyn, beste nuutgeskepte Afrikaanse teks
  • Fiësta-benoeming: Marina Albertyn, beste opkomende kunstenaar (teks)
  • Fiësta-benoeming: beste aanbieding

Mike en Mavis

  • Fiësta-benoeming: beste duo of ensemble

Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran

2, 3, 4 en 5 Maart

Nêrens, Noord-Kaap

2, 5, 7 en 9 Maart

Strooijonker

  • Fiësta-benoeming: De Klerk Oelofse, beste spel in ’n solo-vertoning

Vlerke vir almal

8, 9 en 10 Maart

Weerkaats

  • Fiësta-benoeming: Philip Rademeyer, beste teaterontwerp
  • Fiësta-benoeming: Milan Murray, beste spel in ’n solo-vertoning
  • Fiësta-benoeming: Retief Scholtz, beste opkomende kunstenaar (teks)

Wild

5, 6, 9 en 10 Maart

  • Teaterresensie deur Naomi Meyer 
  • WOORDtroFEES-benoeming: Tinarie van Wyk Loots, beste speler
  • WOORDtroFEES-benoeming: Philip Rademeyer, beste regisseur
  • WOORDtroFEES-benoeming: beste teaterstuk
  • Fiësta-benoeming: Albert Pretorius, beste akteur
  • Fiësta-benoeming: Tinarie van Wyk Loots, beste aktrise

Klik hier vir die volledige Toneel-program.

 

The post US Woordfees 2018: Toneel appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 693


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>