Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing all 693 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Madeleen Welman

LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word.  Madeleen Welman vertel vir Naomi Meyer van haar kortverhaal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2020: Chronologiese skrywersfees

Schalk Schoombie, Steward van Wyk en Olivia Coetzee is sommige van die deelnemers aan vanjaar se skrywersfees. Die Toyota US Woordfees 2020 vind vanaf 6–15 Maart 2020 in Stellenbosch plaas. Ten einde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

As jy van moord droom: ’n onderhoud met Deborah Steinmair

Foto van Deborah Steinmair: Izak de Vries As jy van moord droom Deborah Steinmair LAPA Naomi Meyer vra vir Deborah Steinmair oor Deborah se jongste boek, As jy van moord droom. Geluk met hierdie boek,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Jelleke Wierenga

LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word.  Jelleke Wierenga vertel vir Naomi Meyer van haar kortverhaal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Curro Create bied trots aan: From Broadway to Bird Street / Van Broadway na...

Die atmosfeer is gespanne. Twee mans, vasbeslote om te moor, sirkel om mekaar, wag asemloos vir die oomblik om toe te slaan. Hulle oë is op mekaar vasgenael, soos roofvoëls wat dophou vir die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Isabel Martinson

LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word.  Isabel Martinson vertel vir Naomi Meyer van haar kortverhaal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alba Bouwer (1920–2010)

Sêgoed van Alba Bouwer “En toe het ek geleer, so sonder my man en met my twee nuwe kinders, ’n mens moet werk vir ’n kind se liefde. Ek wens ouers met eie kinders kan daardie les leer. Jou kind se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Proe kos met integriteit by Toyota US Woordfees 2020

Foto: verskaf Feesgangers kan op Saterdag 14 Maart saam met kenners van die Veldvleisvereniging van Suid-Afrika (Grass Fed Association of South Africa – GFASA) “voedsel met integriteit” proe tydens die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2020: jongste volledige program

Vanjaar se Toyota US Woordfees vind plaas van 6 tot 15 Maart. Die feestema se fees is aanhou beweeg en geraas maak. Laai die jongste feesprogram hier af. The post Toyota US Woordfees 2020: jongste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Nelia van Zyl

LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word.  Nelia van Zyl vertel vir Naomi Meyer van haar kortverhaal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Michèle Meyer

LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word.  Stilbaai (foto: wikipedia) Michèle Meyer vertel vir Naomi...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2020: ’n onderhoud oor Ekstra large, asseblief

’n Groep vroue word in hegtenis geneem nadat hulle amok by ’n bekende klerewinkel gesaai het omdat die winkel nie klere in hul grootte het nie. Hulle bepleit hul saak by Konstabel Nkosi, maar word...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jazz by die Toyota US Woordfees 2020

Cape Town Music Academy (CTMA) en die Toyota US Woordfees bied aan: Jazz in the Quad en Jazz in Kayamandi by Toyota US Woordfees 2020 Jazz in the quad Kyle Shepherd Trio The Unity Band Mandisi Dyantyis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Onderhoud met Devonecia Swartz: “Elke ding wat ’n mens skep is polities”

Devonecia Swartz (foto: Lindsey Appolis) Die aktrise en musikant Devonecia Swartz het nie net onlangs ’n Fiësta-toekenning vir beste vroulike byspeler losgeslaan nie, maar ook ’n eerste musiekvideo vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2020: Liza Joubert oor stilfilms en musiek

Liza Joubert gaan tydens vanjaar se Toyota US Woordfees stilfilms begelei. Sy vertel vir Naomi Meyer wat dit behels. Liza, jy bied ’n unieke produksie by die Woordfees aan. Wil jy vertel wat dit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Luna Paige: "Kuns is goed vir die siel"

Luna Paige (Foto: Jeandri Streicher) “Kuns is en sal altyd goed vir die siel bly. Dit maak nuwe wêrelde oop.” Die musikant Luna Paige is passievol oor die kunste en skrik nie vir harde werk nie. Sy het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van Broadway tot op eie bodem: Jong talent pak bekende musiekblyspele aan

Van Hamilton tot Hairspray, Dreamgirls, Waitress, Chicago, Les Misérables, West Side Story en Dear Evan Hansen – dis net sommige van die bekende musiekspele wat saam verweef word in Van Broadway na...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Folk 101: Klassiek en kontemporêr in een

Here Be Dragons (Foto: verskaf) Die vertoning van Folk 101 wat by die Toyota US Woordfees vanjaar wys, word beskryf as ’n vermenging van klassieke en kontemporêre musiek, ’n “unieke perspektief op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regisseur gesels oor Toorbos by Toyota US Woordfees 2020

Die plaaslike rolprent Toorbos is vanjaar by die Toyota US Woordfees te sien en vertel die verhaal van ’n jong “bosvrou” se ontworteling in die tyd van die laaste bosbewoners van die Knysna-woude in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2020: Reza de Wet Teaterpionier

The post Toyota US Woordfees 2020: Reza de Wet Teaterpionier appeared first on LitNet.

View Article
Browsing all 693 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>