Solo-uitstalling deur Theo Paul Vorster by Toyota US Woordfees 2020
Theo Paul Vorster (foto: verskaf) Theo Paul Vorster, bekend vir sy unieke kunswerke met dinamiese lyne, lewendige kleure en ’n speelse tematiese benadering, sal een van die solo-uitstallers wees by...
View ArticleToyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Kraai
mylitnet Seksualiteit is op die beste van tye ’n kontroversiële issue en Kinsey se glyskaal is maar één verduideliking van die kompleksiteit van aantrekkingskrag. As jy reken dié saak is bloot swart...
View ArticleToyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Gerhard Marx se Vehicles:...
mylitnet @woordfees-feeskunstenaar Gerhard Marx se uitstalling “Vehicle: soundings and fathoms” in die Landbousaal is iets besonders wat elke Woordfeesganger moet sien. Daar is ook vandag, Maandag en...
View ArticleToyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Die voordele van eierwit
mylitnet Retief Scholtz is ’n mens-mens. Dié verloopte boertjie, wat nou voltyds skryf, verstaan die human condition baie goed en met Die voordele van eierwit wys hy weer hoekom akteurs toustaan om...
View ArticleToyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Wat die water onthou / What the...
mylitnet Reën, rivier, vlei, see, oseaan. Water is ons almal se begin, ons almal se behoud. Dit gee lewe, dit koester en troos. Wanneer dit opraak, is ons in die moeilikheid. Wat die water onthou /...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Eerste foto's
Die Toyota US Woordfees het op 6 Maart in Stellenbosch afgeskop. Liné Loff deel haar eerste paar foto's van die fees. Karen Zoid 20 jaar Pops Karen Zoid Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes het saam met...
View ArticleToyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Johnny Boskak voel ’n bietjie ...
mylitnet 'n Kaalkopman, volledig in denim geklee, staan met ’n army balsak oor die skouer en ryloop. Hy loop en rook en rook en loop. Die oorlog is verby en nou moet Johnny Boskak weer die regte...
View ArticleToyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Valsrivier
mylitnet Dominique Botha het in 2014 die plaaslike boekemark getref met haar debuutroman, Valsrivier, en dié coming-of-age storie (geskoei op haar eie grootwordjare op die plaas Rietpan in die...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een
’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Drie resensies van Valsrivier Saartjie Botha oor die Woordfees se...
View ArticleKortverhale met lang bene: Woordfeesbundel-gesprek by die Toyota US Woordfees...
Vanjaar se Woordfees-kortverhaalbundel is op Vrydagaand 6 Maart bekendgestel en die eerstepryswenner (Marie Toerien) is aangewys. Waarom die volgende dag nog ’n verdere gesprek rondom die bundel...
View ArticleToyota US Woordfees 2020, Kamphoer: Naomi Meyer se indrukke
Sandra Prinsloo (bron: woordfees.co.za) Vervaardig deur Theatrerocket Gebaseer op Kamphoer deur Francois Smith en The Boer whore deur Nico Moolman Cecilia du Toit, Sandra Prinsloo en Lara Foot:...
View ArticleFotogalery: Toyota US Woordfeesbundel-bekendstelling
Die Woordfeesbundel is op Vrydag 6 Maart bekendgestel. Remona Voges het foto's van dié geleentheid geneem. Woordfeesbundel 2020 Jonathan Amid en Naomi Meyer Gerrit Rautenbach en Jacques Myburgh Naomi...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee
’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: ’n Onderhoud met Clementine Mosimane Resensies van onder andere Poppie...
View ArticleValsrivier: Naomi Meyer se indrukke
Die Valsrivier-akteurs (bron: woordfees.co.za) Valsrivier, Domique Botha se hoogs aangeskrewe debuutroman van 2014, maak vanjaar by die Toyota US Woordfees ’n buiging as toneelstuk. Theatrerocket...
View ArticleFotogalery: Kuns by die Toyota US Woordfees 2020
’n Groot verskeidenheid kunswerke word tydens die Toyota US Woordfees in die Stellenbosch Stadsaal uitgestal. Remona Voges het foto's geneem om kunsliefhebbers ’n voorsmakie te gee van wat daar by...
View ArticleResensie: From Broadway to Bird Street
’n Twee uur lange geskiedenisles in Broadway se beste musiekspele is ’n kort opsomming van From Broadway to Bird Street. Jy beleef hoogtepunte van Hamilton, Chess, Hairspray, Dreamgirls, Waitress,...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Foto's van koeke, terte, jong digters, gesoute...
Somersoggend in Stellenbosch se middedorp ’n Skildery by Upstage@Drostdy, ’n nuwe lokaal by die Drostdy Teater wat vanjaar een van die Woordfees se intieme venues vir gesprekke is Jodi Picoult Skype...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Valsrivier se teaterkind is ’n hartseer drenkeling
Anna-Mart van der Merwe en Robert Hindley (Foto: www.woordfees.co.za) Tans speel die verhoogvertolking van Dominique Botha se bildungsroman Valsrivier by die Woordfees. Hierdie roman het wyd opslae...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie
’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Feeskunstenaar – tussen galery en teater Kuns vir almal – ’n oorsig...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Huppelkind-indrukke
Foto: Facebook Huppelkind – Openingsvertoning 7 Maart 2020 12:30 Bloemhof Meisieskool WO Kühne se geliefde verhaal Huppelkind – oor die kind “wat woon in die middel van die wêreld, in die middel van...
View Article