Woordfees 2020: Willie Esterhuyse en Moeletsi Mbeki praat oor oorlog en vrede
........... “Die uitdaging is hoe om ’n vriend van jou vyand te maak. Mbeki sê hy was oorweldig deur die geskiedenis van geweld oor die eeue heen wat Esterhuyse in sy boek uitlig.” ..............
View ArticleVideo: Yusuf Daniels – "Die Coloured laaitie van die Flats"-gesprek by Toyota...
Schalk Bezuidenhout en Yusuf Daniels Op Dinsdag 10 Maart 2020 was Yusuf Daniels, skrywer van Living coloured (because black and white were already taken), in gesprek met Schalk Bezuidenhout tydens die...
View ArticleToyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Rustenberg-plaas: die...
Die Woordfees se aanbod is so oorweldigend, soms voel mens lus om eerder die berge in te hol. Maar, dan loop jy weer die gevaar dat FOMO gaan inskop en leef jy in vrees dat jy iets gaan misloop. Die...
View ArticleToyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Die dinge van ’n kind
“Stick with me, baby. Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie. Maar jy sal fun hê langs die pad.” Die meeste boekvrate en bibliofiele kan sonder om ’n oog te knip aanhalings uit hulle...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Johan Kotzé se foto’s
Die Toyota US Woordfees is in volle gang. Johan Kotzé is daar met sy kamera en deel sommige van sy foto’s met LitNet se lesers. Diana Ferrus Piet Croucamp Simon Witbooi (Hemelbesem) Ivor Price Izak de...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier
’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Schalk Joubert – meester van die kitaar Jemma Khan – onbeskroomd...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Giving voice to victims
Giving Voice To Victims Fiksie-gesprek Damian Barr en Fiona Snyckers gesels met Francois Smith Aangebied deur Jonathan Ball Publishers en PanMacmillan In sy opspraakwekkende You Will Be Safe Here,...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Nog feesfoto's
Kleinboer ... as digter! Kleinboer het met Pieter Hugo oor sy digbundel, Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels, gesels. Kleinboer lees voor uit sy bundel. Kleinboer en Pieter Hugo...
View ArticleToyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Tien duisend ton
mylitnet Tien duisend ton is nie so swaar soos wat dit klink nie. Dis ’n toneelstuk wat in sy grein handel oor ‘n verhouding tussen ’n man en ’n vrou en waarheen hul verhouding op pad is....
View ArticleToyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vyf
’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Engel by die dam – ’n blik agter die skerms – fotoblad Moffie, die...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe ses
’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees vandag in INK: Carla Smith – "Ek gee my lewe vir kuns" Resensies – Die sonkamer;...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Die sonkamer, ’n resensie
'n Paar weke gelede het Suid-Afrikaners die koronavirus beskou as ’n gevaarlike siekte in ’n ver land. Sedert President Ramaphosa se aankondiging op 15 Maart 2020 het die werklikheid vir...
View ArticleFotogalery: Toyota US Woordfees 2020 Skrywersfees
Die Toyota US Woordfees se skrywersprogram was vanjaar oudergewoonte propvol. Remona Voges het foto's van sommige van die hoogtepunte geneem. Die opspraakwekkende nuwe bundel, Het jy geweet ek kan...
View ArticleToyota US Woordfees 2020-verslag: Pedofiele skuil dikwels in die kerk
Pedofiele en kindermolesteerders kruip graag weg in die wye mantel van die kerk. So sê Christine Barkhuizen-Le Roux, die skrywer van die roman My naam is Prins, ek slaap met die lig aan. Sy sê...
View ArticleEn die Woordtrofees-benoemings is ...
Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n kunswerk deur Theo Paul Vorster, ’n trofee en bedrag geld sal ontvang, word...
View ArticleUitnodiging: Woordtrofees 2020
The post Uitnodiging: Woordtrofees 2020 appeared first on LitNet.
View ArticleWoordtrofees-wenners 2020
Die wenners van die 2020 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 7 April regstreeks aanlyn via Facebook live stream bekend gemaak. Die wenners ontvang elkeen ’n kunswerk deur Theo Paul...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: indrukke deur ’n skoolkind
My naam is Jeanne-Marie Koekemoer en ek het hierdie indrukke ’n paar weke gelede, wat soos ’n ander leeftyd gelede voel, geskryf. Triple Axel Vervaardig deur Naskrif Produksies Nico Scheepers Teks,...
View ArticleWoord(TRO)fees se beste opkomende kunstenaar: "Geduld is die grootste les"
René Cloete René Cloete is bloedjonk, nog nie eens klaar studeer nie, en reeds word sy raakgesien. Sy het onlangs die Woord(TRO)fees-toekenning vir beste opkomende kunstenaar by die jaarlikse Toyota US...
View ArticleToyota US Woordfees 2020-gesprek oor Maverick Africans: The Shaping of the...
Hermann Giliomee en Albert Grundlingh (foto: YouTube) Albert Grundlingh in gesprek met Hermann Giliomee: Toyota US Woordfees, Stellenbosch, 2020. Goeiemiddag aan almal. Die goeie opkoms vandag laat my...
View Article