Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 693

Toyota US Woordfees 2020: Nog feesfoto's

$
0
0

Kleinboer ... as digter!

Kleinboer het met Pieter Hugo oor sy digbundel, Van my beste vriende is groen pyltjies en bruin bottels, gesels.

Kleinboer lees voor uit sy bundel.

Kleinboer en Pieter Hugo

Kleinboer

In die Adam Small-seminaarkamer

Die Adam Small-teaterkompleks se spiraaltrap

Ronelda Kamfer & Nathan Trantraal: Twee digters tesame

Ronelda Kamfer se Chinatown en Nathan Trantraal se Oolog het byna gelyktydig verskyn. Louise Viljoen het met dié "power couple" gesels.

Ronelda Kamfer en Nathan Trantraal

Louise Viljoen

Ronelda Kamfer

Nathan Trantraal

Heinz Mödler: En daar was dagga

Skrywer en mediese dokter Heinz Mödler het die verhoog met sielkundige Louis Awerbuck, regsgeleerde Andreas van Wyk en musikante Riku en Jackie Lätti gedeel. Heinz het sy navorsing oor dagga bespreek en die gehoor is met beeld en musiek vermaak.

Heinz Mödler

Louis Awerbuck op die mondfluitjie saam met Jackie en Riku Lätti

Andreas van Wyk

Riku Lätti

Louis Awerbuck

Louis Awerbuck en Jackie Lätti

A woman's war

Meg Vandermerwe het met skrywers Marita van der Vyver en Diana Ferrus gesels oor die impak van oorlog op vroue.

Meg Vandermerwe

Marita van der Vyver lees voor uit Grensgeval.

Marita van der Vyver

Diana Ferrus

The post Toyota US Woordfees 2020: Nog feesfoto's appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 693


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>