’n Groot verskeidenheid kunswerke word tydens die Toyota US Woordfees in die Stellenbosch Stadsaal uitgestal. Remona Voges het foto's geneem om kunsliefhebbers ’n voorsmakie te gee van wat daar by vanjaar se fees te sien is.
![]()
Vry vlug deur Shany van den Berg
![]()
Jaarringe deur Shany van den Berg
![]()
Igwava ehlabayo deur Thandiwe Msebenzi
![]()
The shape of things to come deur Olaf Bischoff
![]()
Red crown deur Adriaan de Villiers
![]()
Amethyst crown deur Adriaan de Villiers
![]()
Vindonite crown deur Adriaan de Villiers
![]()
Rendezvous deur Gerhard van Eck
![]()
Blessing of completion deur Jacques Dhont
The post Fotogalery: Kuns by die Toyota US Woordfees 2020 appeared first on LitNet.