US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Tien duisend ton
View this post on Instagram In "Tien Duisend Ton" kry die sublieme Cintaine Schutte en Albert Pretorius dit reg om met slegs 'n reghoekige stuk kunsgras tot hulle...
View ArticleUS Woordfees 2019: Deon Maas wys sy eie weerloosheid
Foto: Gerrit Rautenbach Diegene wat die bespreking van Deon Maas se nuwe boek, Witboy in Berlyn, bygewoon het omdat daar ʼn waarskuwingsteken in die Woordfees se programboekie was dat dit vir oopkoppe...
View ArticleUS Woordfees 2019: Hot noot
Hein Gerwel vertel aan ’n Woordfeesgehoor waarvoor hy Afrikaans in sy landbou-ekonomie-klasse nuttig vind: om nuwe studente gerus te stel, te laat ontspan, hul tuis te laat voel. Afgesien daarvan dat...
View ArticleVideo: "Hot noot"-gesprek by die US Woordfees 2019
Heindrich Wyngaard gesels met Jeremy Veary, Mercy Kannemeyer, Hein Gerwel en Astrid de Vos oor bruin en swart skrywers en denkers se belewenis van en bemoeienis met die Afrikaanse leef- en denkwêreld....
View ArticleUS Woordfees 20 Jaar! Herinneringe aan die eerste fees
Te gou breek die groot aand aan: 17 Maart 2000. Dis tyd vir die Woordfees se Nag van Passie! Die eerste nuwe fees van die nuwe millennium. Die klinkreël is een van die bydraes van ’n oudstudent van die...
View ArticleWoordtrofee-nominasies vir 2019
Die benoemings vir vanjaar se US Woordfees Woordtrofee-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n kunswerk en ’n trofee sal ontvang, word aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid...
View ArticleUS Woordfees Woordtrofee-wenners vir 2019
Die 2019 US Woordfees Woordtrofees is op 4 April by ’n spesiale toekenningsgeleentheid op die Overgaauw-landgoed buite Stellenbosch oorhandig. Die wenners het elkeen ’n kunswerk en kontant ontvang. Dié...
View ArticleToyota en die Woordfees ry saam die toekoms in
Foto: Natalie Gabriels Die US Woordees sal voortaan as die Toyota US Woordfees bekendstaan. Dié aankondiging is gisteraand onder luide applous by die 2019 Woordtrofee-toekennings gemaak, wat by die...
View ArticlePersvrystelling met inskrywingsvorm vir Woordfeeskortverhaalbundel 2020
12 Julie 2019 Beste skrywer Dit is tyd vir die vyfde Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel. Die eerste vier bundels is baie goed deur skrywers en die leserspubliek ondersteun en ook gunstig deur...
View ArticlePersversklaring: Skryf nou in vir die Toyota US...
Beste skrywer Dit is tyd vir die vyfde Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel. Die eerste vier bundels is baie goed deur skrywers en die leserspubliek ondersteun en ook gunstig deur kritici ontvang....
View ArticleWoordfees-musiekmeningspeiling: Wen kaas en kontant
Klik vir kaas en kontant Voltooi die Toyota US Woordfees-meningspeiling oor musiek aanlyn en jy staan ’n kans om ’n R1 000 kontant en 5 kg kaas te wen. Dit sal jou net 3 minute neem. Die sluitingsdatum...
View ArticleFinaliste van ATKV-Woordveertjies bekend
Die tyd vir woorde en wenners is net om die draai wanneer die jaarlikse ATKV-Woordveertjies op Vrydag 6 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch aangebied word. Tydens hierdie...
View ArticleNuwe tema, baadjie, borg en programsegmente vir die Woordfees
Die Toyota US Woordfees se tema vir 2020 is pas bekendgemaak saam met die bekendstelling van ’n nuwe logo. Toyota is ’n sentrale deel van die nuwe logo omdat dié motorvervaardigingsreus vir die...
View ArticlePersverklaring: leesaflos in skole
Wil jy lees by jou skool of in die gemeenskap bevorder? Die ATKV en WOW begin in November met ’n leesaflos saam met LAPA Uitgewers en ’n privaat borg. Vyf graad 10-leerders word uit elke deelnemende...
View ArticlePersverklaring: Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde...
Meer as 375 leerders van 187 skole (Afrikaans en Engels, Eerste Addisionele Taal), dwarsoor Suid-Afrika, het gekwalifiseer vir die nasionale eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2019, wat op 19...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: volledige program
Die Toyota US Woordfees 2020 se program is op 18 November 2019 by 'n glansgeleenheid op Rust en Vrede-wynplaas in Stellenbosch bekend gemaak. Die feestema is Aanhou beweeg & geraas maak. Laai die...
View ArticlePersvrystelling: Hierdie skrywers word in Toyota US Woordfees...
Die skrywers van die verhale wat in die Toyota US Woordfees Kortverhaalbundel vir 2020 opgeneem gaan word, is Maandagaand 18 November tydens die fees se programbekendstelling op die Rust en Vrede...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Nederlandse en Vlaamse komponent
Toyota US Woordfees 2020 het die grootste Nederlandse aanbod nóg by die Woordfees, met die grootste verskeidenheid van genres ‒ van populêre tot ernstige letterkunde, fiksie tot niefiksie tot poësie!...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Taalgesprekke
Hier onder is items op volgende jaar se US Woordfeesprogram (Stellenbosch, 6–15 Maart 2020) oor Kaaps, Afrikaans in Argentinië, ’n bykans uitgestorwe Khoekhoetaal en die Afrikaans van die Kaapse...
View ArticleToyota US Woordfees-kortverhaalbundel 2020: ’n Onderhoud met Cliffordene Norton
Cliffordene Norton, redaksielid by LitNet, vertel vir Remona Voges van Cliffordene se kortverhaal wat volgende jaar in die Toyota US Woordfees se kortverhaalbundel opgeneem word. Cliffordene, hartlik...
View Article