Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing all 693 articles
Browse latest View live

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Haar Blues/Her Blues

            View this post on Instagram                     Haar Blues/Her Blues is 'n vuurwarmbloedige musiekproduksie wat die storie vertel van vroulike Blues-sterre oor die dekades heen. Luna...

View Article


US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Doos/Box

            View this post on Instagram                     Doos/Box is 'n blitsvinnige konseptuele teaterervaring sonder die pretensie waarin so baie van hierdie "anderster" stukke verstrengel raak....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe een

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.  Lees vandag in INK: Deon Meyer oor sy stryd in die Zuma-tyd Saartjie én INK 5 jaar by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Bloedbande van Verwoerd

Wilhelm Verwoerd en Lukhanyo Calata Foto: Elize Zorgman Die van Verwoerd roep vandag nog verskillende emosies by Suid-Afrikaners op. Terwyl sommige steeds ’n heldeverering vir Hendrik Verwoerd het, is...

View Article

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Huishou

          View this post on Instagram                   Verhoudings is moeilik. Of jy nou gay, straight, bi of wat ook al is. Voeg daarby 'n ouderdomsverskil, 'n identiteitskrisis, white guilt en ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Elmari Rautenbach

Foto van Elmari Rautenbach: Naomi Bruwer Yolanda Wessels vra vir Elmari Rautenbach oor vanjaar se Skrywersfees by die US Woordfees. Ons wil graag soveel as moontlik weet oor vanjaar se boekefees –...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe twee

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.  Lees vandag in INK: Spesiale bylae – 4 blaaie oor Tinarie GodgOdgoD – Nee, dit is nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Fotoblad 2

DEON MEYER: PROOI Irma Venter gesels met Deon Meyer oor Prooi.   WAAR BENDES REGEER Anneliese Burgess, Judith February, Jeremy Vearey en Herman Wasserman Jeremy Vearey Herman Wasserman Anneliese...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: die markplein se “Zondo-kommissie”

Vanjaar se Woordfees in Stellenbosch kan in ’n sekere mate beskryf word as ’n tipe Zondo-kommissie op die markplein. Die fees wemel van fluitjieblasers, joernaliste, politici en kommentators wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.  Lees vandag in INK: ’n Fees van visuele kuns! Vonke spat by Cyril-debat Bettina: Só skep...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Foto's van die SASNEV-borrel

Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 2 Maart by die US Woordfees plaasgevind. ʼn Paneelbespreking het voor die borrel plaasgevind. Karin Benjamin en Loes Nas het ʼn gesprek met Radna Fabias, Connie...

View Article

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: ''The Boss'' word sewentig

          View this post on Instagram                   Meeste van ons was al by 'n partytjie waar jy jouself per ongeluk in die geselskap van 'n paar fanatiese rugby-aanhangers bevind. Gewoonlik is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Incorruptible: Kort gesprek met Evelyn Groenink

Naar aanleiding van haar deelname aan het US Woordfees in Stellenbosch hadden Loes Nas en Karin Benjamin een kort gesprek met Evelyn Groenink over haar laatste boek, Incorruptible, dat verbanden...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Die nag behoort aan die recce’s

Alexander Strachan in gesprek  Die recce’s se superfiksheid, onverskrokke dapperheid en veelsydigheid gryp talle mense se verbeelding al vir dekades lank aan. Baie apokriewe stories oor hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: Afrikaans se Afrika-komvandaan, video en foto's

Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Hoe het die Khoi en Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Christo van Rensburg se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.  Lees vandag in INK: Jeanne Goosen se topboek herleef op die planke Watter Afrikaan word...

View Article

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Toutjies en Ferreira

          View this post on Instagram                   "Toutjies en Ferreira" is 'n upsize take-away. Dis die ekstra gratis 50g by jou gunsteling Lindt-tjoklit; die opgevoude R10 wat toe 'n R100-noot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vyf

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.  Lees vandag in INK: Grond: "Neem self beheer" Deurnis: Lig, swaar, anders Brett Bailey:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2019: INK gratis beskikbaar – Uitgawe ses

’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 15:00 op LitNet beskikbaar.  Lees vandag in INK: Samson – Eerste resensie van wêreldpremière Witboy word nie oud, net...

View Article

US Woordfees 2019 Instagram-resensie: Ons is nie almal so nie

          View this post on Instagram                   Jeanne Goosen se "Ons is nie almal so nie" is 'n klein, dun boekie met baie lyf en ernstige skopkrag. Wat sy in die 90's reggekry het met dié...

View Article
Browsing all 693 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>