Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel 2020: ’n Onderhoud met Naomi Meyer
Naomi Meyer, inhoudsbestuurder van LitNet, vertel vir Remona Voges van Naomi se kortverhaal wat volgende jaar in die Toyota US Woordfees se kortverhaalbundel opgeneem word. Hallo Naomi! Baie, baie...
View ArticleToyota US Woordfees 2019: Onderhoud met Remona Voges oor Penseel & Kie
Naomi Meyer het met Remona Voges, redaksielid by LiNet, gepraat oor die produksie Penseel & Kie waarby Remona en ander digters by volgende jaar se Woordfees betrokke is. Remona, jy is volgende...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Video en foto's van die bekendstellingsfunksie
Die Toyota US Woordfees se 2020-program is Maandagaand 18 November op die Rust en Vrede-wynlandgoed bekendgestel. Video: Saartjie Botha, direkteur van die Toyota US Woordfees, gee 'n vinnige oorsig...
View ArticleSkrywersonderhoud: Bun Booyens oor 50 jaar met Fred
Naomi Meyer gesels met Bun Booyens oor 50 jaar met Fred, Fred Mouton se beste spotprente. Titel: 50 jaar met Fred, Fred Mouton se beste spotprente Samesteller: Bun Booyens Uitgewer: Jonathan Ball ISBN:...
View ArticleResensie: Kammaland deur Annelie Botes
Kammaland Annelie Botes Uitgewer: Penguin Random House ISBN: 9781776094158 Min lesers staan neutraal teenoor Annelie Botes as skrywer. Jy is óf mal oor haar werk, óf jy lees dit glad nie. Vir die...
View ArticleResensie: For the love of the land, saamgestel deur Ivor Price en Kobus Louwrens
For the love of the land – being a farmer in South Africa today Ivor Price and Kobus Louwrens Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624088998 Wanneer ’n mens omsingel voel deur die felle nasionale debat oor...
View ArticleResensie: Tronkhond deur China Mouton
Tronkhond China Mouton Protea Boekhuis ISBN: 978 1 4853 1085 3 Tronkhond deur China Mouton is ’n tydsdokument wat afspeel teen die agtergrond van die ontstuimige politieke veranderinge in Suid-Afrika;...
View ArticleResensie: The Stellenbosch Mafia – Inside the Billionaires’ Club deur Pieter...
The Stellenbosch Mafia – Inside the Billionaires’ Club Pieter du Toit Uitgewer: Jonathan Ball ISBN: 9781868429189 Gedurende die halfeeu wat die Tweede Wêreldoorlog voorafgaan, sirkuleer daar 'n...
View ArticleToyota US Woordfees 2020: Chronologiese skrywersfees
Schalk Schoombie, Steward van Wyk en Olivia Coetzee is sommige van die deelnemers aan vanjaar se skrywersfees. Die Toyota US Woordfees 2020 vind vanaf 6–15 Maart 2020 in Stellenbosch plaas. Ten einde...
View ArticleSkrywersonderhoud: Nataniël oor kunstenaarskap en Kyk na my
Remona Voges het met Nataniël oor sy boek Kyk na my en oor wat dit beteken om ’n kunstenaar te wees, gesels. Kyk na my – Herinneringe aan ’n kindertyd Nataniël Uitgewer: Human & Rousseau ISBN:...
View ArticleToyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Santie van der Merwe
LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word. Santie van der Merwe (foto verskaf) Santie van der Merwe...
View ArticleToyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen
LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word. Elmarié Dercksen praat met Naomi Meyer oor Elmarié se...
View ArticleToyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Emile Joubert
LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word. Emile Joubert (foto verskaf) Emile Joubert praat met Naomi...
View ArticleToyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Jaco Fouché
LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word. Jaco Fouché praat met Naomi Meyer oor Jaco se kortverhaal...
View ArticleCantona James van In Slavenhuis 39 benoem as beste opkomende kunstenaar by...
Cantona James (Foto: verskaf) Die bekroonde toneelstuk In Slavenhuis 39, wat handel oor vier bruin eerstejaarstudente wat ’n woonstel in Stellenbosch deel wat jare gelede slawe gehuisves het, is weer...
View ArticleToyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Nellie Alberts
LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word. Foto van Nellie Alberts:...
View ArticleDie Alfadokument: ’n onderhoud met René van Zyl
.......... “Net toe my karakters dink hulle leef nou ‘happily ever after’ ... toe spring daar ’n ding uit die bos uit ...” .......... Die skrywer René van Zyl tree by die 2020 Toyota US Woordfees op...
View ArticleToyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Anri Botha
LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word. Anri Botha (foto verskaf) Anri Botha vertel vir Naomi Meyer...
View ArticleEldon van der Merwe van In Slavenhuis 39 opgewonde oor tweede speelvak by...
Eldon van der Merwe (Foto: verskaf) Die bekroonde toneelstuk In Slavenhuis 39, wat handel oor vier bruin eerstejaarstudente wat ’n woonstel in Stellenbosch deel wat jare gelede slawe gehuisves het, is...
View ArticleToyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Hendie Grobbelaar
LitNet plaas oor ’n tydperk van ’n maand onderhoude met die skrywers wie se verhale vanjaar in die Toyota US Woordfeesbundel opgeneem word. Hendie Grobbelaar (foto: LitNet) Hendie Grobbelaar vertel...
View Article