US Woordfees 2016: die tong
"Op die punt van sy tong" deur Hannalie Taute (https://hannalietaute.wordpress.com/) Herman Lategan het vir die US Woordfees-koerant Ink geskryf en kyk terug. As daar ʼn sterk simbool van die US...
View ArticleUS Woordfees 2016: Die speling tussen spanning- en ontspanningsfiksie
Wilna Adriaanse, Chanette Paul en Madelein Rust Gaan die spanningsverhaal nog oor die herstel van orde? Op 7 Maart om 14:00 het Madri Victor met drie krimiskrywers by die US Woordfees gesels. Hulle was...
View ArticleUS Woordfees 2016: Onthou is die pantser teen vergeet
Vyftien jaar na sy eerste boek, Moer toe die vreemde in, het die avontuurskrywer C Johannes Bakkes sy sewende reisverhaal, Openbaring, tydens die afgelope Woordfees aan feesgangers bekendgestel. Johan...
View ArticleUS Woordfees: God is 'n metafoor
Hy het finaal weggestap van die gedagte dat God ’n persoonlike wese is, het die filosoof Wille Esterhuyse tydens die bespreking van sy jongste boek, Geagte Jahwe, by die US Woordfees gesê. “Ek kan nie...
View ArticleUS Woordfees: Kanker die keiser van alle kwale
Dit was soos growwe skuurpapier op rou senuwees om dié boek te skryf. So het Danny Fourie by die Woordfees gesê tydens die bespreking van sy boek Vir ewig en altyd saam. Fourie se boekbespreking was...
View ArticleUS Woordfees 2016: Kook saam Kaaps deur Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker
Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker het op RSG bekend geword as die twee anties wat wéét hoe om lekker kos te maak. Hulle kook Kaaps: gesinskos, huiskos. Deur gereeld in te bel na Amore Bekker se...
View ArticleUS Woordfees 2016: My kind, my memoire
Juliana Coetzer, Douwleen Bredenhann, Marga van Rooy en Madri Victor Hoe skryf ’n ma oor die trauma wat haar kind beleef? Is dit ’n manier om sin te gee aan jou kind se lewe en jou eie struweling?...
View ArticleUS Woordfees 2016: Small as struggle-ikoon vereer
Adam Small is en bly een van die groot strugglekunstenaars in Afrikaans. Sy jarelange stilswye en die feit dat hy so opsetlik die bruin mense se perspektief bespreek het, het dalk daartoe bygedra dat...
View ArticleUS Woordfees 2016: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek deur Susina...
Henk Stander en Susina Jooste Die laaste Vrydagoggend van die US Woordfees 2016 het afgeskop met ’n glasie vonkelwyn en vars oesters. Susina Jooste, die direkteur van The Private Hotel School in...
View ArticleUS Woordfees 2016: Die skrywer as morele agent - feit of fiksie?
Riette Rust, Carla van der Spuy, Henk Breytenbach en Martin Steyn “Ek droom van die dag dat ek die woordeboek oopmaak by die woord verkragting en dan staan daar langsaan 'argaïsme'.” Met hierdie...
View ArticleUS Woordfees 2016: Foto's van skrywers en ander bekendes
Die US Woordfees 2016 is pas verby. Naomi Bruwer deel 'n keuse van haar kiekies van die skrywers en ander bekendes. The post US Woordfees 2016: Foto's van skrywers en ander bekendes appeared...
View ArticleUS Woordfees 2016: Brugbouers na gister
Helene de Kock en Irma Joubert Irma Joubert is deesdae ’n internasionale skrywer met uitstekende verkope in Nederland, Duitsland en die VSA. Sy skryf historiese romans en vang telkens ’n tydperk in die...
View ArticleUS Woordfees 2016: Buite blaf die honde swart, Frankryk en Suid-Afrika
Baie jare gelede het Jan Rabie ’n seminale kortverhaal geskryf met die titel “Droogte”. Daarin bou ’n wit man en ’n swart man saam aan ’n huis. Wanneer die swart man agterkom dat die wit man homself...
View ArticleUS Woordfees 2016: Die gees van die fees
Kunsopening: Spreek die Woord/Break the Spell Louis Janse van Vuuren aan die woord Die storie van 'n huis; spesiale rooitapytdag by Oude Libertas Louis en Hardy gesels oor Le Creuzette In die Foyer...
View ArticleUS Woordfees 2016-teaterresensie: Plant vir my 'n boom, André
Lees ook: Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu Flame in the Snow – the love letters of André Brink and Ingrid Jonker The heart has spaces – the love letters of André...
View ArticleUS Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2016
Die WOORDtroFEES word op 18 April op Stellenbosch oorhandig. Hier is die nominasies: Toneel: Beste Speler Andrew Buckland – Tobacco and the Harmful Effects Thereof Jennifer Steyn – A Doll’s House Marlo...
View ArticleUS Woordfees 2016-teaterresensie: A doll's house
A doll's house A doll's house was een van die moet-sien-produksies by die US Woordfees vanjaar. Dit het ook daarna 'n speelvak by die Baxterteater gehad. Die produksie is verwerk deur Christiaan...
View ArticleUS Woordfees 2016: Beneuk en verlief
Elmari Rautenbach, Sophia Kapp, Santie van der Merwe en Alta Cloete Op 9 Maart om 10:30 het Sophia Kapp (Oorlewingsgids vir ʼn bedonnerde diva), Alta Cloete (Opdrag van oorkant) en Santie van der Merwe...
View ArticleDie Suid-Afrikaanse staat en ekonomie voor en na 1994: het die luiperd sy...
Hierdie essay is as gesprek by US Woordfees 2016 aangebied. Dit word gepubliseer met skyfies wat die skrywer gedurende sy lesing aangewend het. *** My praatjie vloei uit twee onlangs-gepubliseerde...
View ArticleUS Woordfees 2016 sonder weerga
Universiteit Stellenbosch se Woordfees 2016 was ’n fees van ongekende hoogtepunte en sukses. Saartjie Botha, US Woordfees-direkteur, sê die rekordgetal kaartjies wat verkoop is, is bewys die fees dien...
View Article