US Woordfees 2016: Boeke op die feesprogram
Wonder jy watter boekpraatjies om by die US Woordfees by te woon? LitNet het 'n keuse van boekartikels uit ons argief saamgestel sodat jy meer te wete kan kom oor die boeke wat bespreek word. Alexander...
View ArticleUS Woordfees 2016: Wanneer ryk en arm hande vat in Stellenbosch
Min mense weet van die mooi inisiatief wat gelei word twee universiteitskoshuise op Stellenbosch om ’n langdurige en daadwerklike verskil te maak aan ’n arm, hoofsaaklik “bruin” buurt net buite die...
View ArticleUS Woordfees 2016: Bettina Wyngaard oor Slaafs
Bettina Wyngaard (foto: Facebook) Skrywers oor hulle nuwe boeke: Bettina Wyngaard oor Slaafs Bettina, vertel my wat beteken die titel van jou boek – Slaafs Dit verwys enersyds na mensehandel / wit...
View ArticleUS Woordfees: Liedjieboer Anton Goosen word 70
Die liedjieboer en onmiskenbare vader van Afrikaanse rock wat Afrikaans cool gemaak het, word hierdie maand 70 jaar oud. Jean Oosthuizen het met Anton Goosen gesels oor sy lewensfilosofie, sy...
View ArticleATKV-Crescendo 2016 wil jou hoor
Hemelbesem Die ATKV soek jou lied, jou song, jou eie werk. Oudisies word gehou. Kom stal jou talent uit! ATKV Crescendo het reeds talle bekende Suid-Afrikaanse sangers se loopbaan ’n hupstoot gegee. Jy...
View ArticleUS Woordfees juis ’n platform waar mense kan verskil
Saartjie Botha, direkteur van Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees, het bevestig dat Afriforum nie deel is van die Woordfees 2016-program nie. Dit is in reaksie op bewerings deur ’n groep van sowat...
View ArticleProtes by US Woordfees 2016: Betogers ontwrig boekbekendstelling
Sjef Snoekie se LAPA-boekbekendstelling by die US Woordfees is Vrydagaand 5 Maart 2016 onderbreek deur betogende studente wat teen verkragting geprotesteer het. Marlise Scheepers (ook bekend as Sjef...
View ArticleAmraal @ US Woordfees 2016
Amraal Marinda van Zyl NB-Uitgewers ISBN: 9780624075615 In 2015 haal Marinda van Zyl se manuskrip Amraal die kortlys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd. Kyk foto's en lees nog omtrent...
View ArticleUS Woordfees 2016: Philida van die Delta
Philida van die Delta is gemeenskapsteater, maar min sou dit sê as hulle daar was. Die deelnemers, die orkes en die skrywers is meestal plaaswerkers in diens van Solms-Delta wynlandgoed. Enige persoon...
View ArticleUS Woordfees: Wat nou, Suid-Afrika?
Al word die engel Gabriël Suid-Afrika se volgende president sal dit nog sewe jaar duur om die gemors in die land reg te maak. So het die oudrektor van Noordwes-Universiteit en tans die nie-uitvoerende...
View ArticleUS Woordfees-foto's: Anton Goosen word 70
Liedjieboer Anton Goosen se 70ste verjaarsdag is 'n huldigingskonsert op vanjaar se US Woordfees gevier. Gerrit Rautenbach deel 'n paar kiekies. Lees ook Jean Oosthuizen se onderhoud met Anton...
View ArticleUS Woordfees 2016-teaterresensie: Buite blaf die honde swart
Buite blaf die honde swart is Tertius Kapp se vertaling-verplasing van Fransman Bernard-Marie Koltès se 1979-drama Combat de nègre et de chiens (in Engels aangebied as Black battles with dogs). Die...
View ArticleUS Woordfees 2016: LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees
Die vyfde en jaarlikse LivingIt Ubuntu Jeugfilmfees vind op 13 Maart 2016 by die US Woordfees plaas. Die geleentheid word gratis by die Oude Libertas Kuns- en Kultuursentrum in Stellenbosch aangebied...
View ArticleUS Woordfees-teaterresensie: Slegs vir almal
Die kreet: “Is ons nie hierdie Droeweland? Is Vaalpens, Rooinek, Houtkop, Boer, Mansmens, Vroumens, Moffie, Hoer, aaneengestreng dieselfde moer? Hier pak oor ons dieselfde wolk, hier steek in ons...
View ArticleUS Woordfees: Skuld, die grootste dwelm van die 20ste eeu
Te veel mense leef vir te lank bo hulle vermoëns en beland as gevolg daarvan in ’n finansiële krisis. Dit was die kern van Hein Kruger, bekende entrepreneur en geldkenner, se boodskap tydens die...
View ArticleUS Woordfees 2016: Die Evangelie volgens Die gangsters
Die gangsters ’n US Woordfees- en US Drama Departement-koproduksie DEBUUT Drama Afrikaans Geen o/13 Teks: Benoni Dehaeck Met: June van Merch, Basil Appollis, Stian Bam, Keanen Engel, Dean Smith,...
View ArticleUS Woordfees 2016: Cass Abrahams se 'n Lewe met kos
Marike Bekker en Cass Abrahams Wanneer ’n mens na Cass Abrahams sit en luister, voel dit of jy ’n lewende kosensiklopedie ontmoet het. Sy verstaan die chemie, die geskiedenis en die kulturele...
View ArticleUS Woordfees 2016 en Design Indaba: Omtrent mentorskap
Li Edelkoort (foto verskaf) Met ’n gekwalifiseerde, ervare werkerskorps wat óf aftree, óf die land verlaat, sit Suid-Afrika met ’n leemte tussen hierdie ouer en jonger mense wat nou die arbeidsmark...
View ArticleUS Woordfees 2016: Om met respek van mekaar te verskil
Bettina Wyngaard (foto: Naomi Bruwer) Dit is ʼn wanopvatting dat almal wat oor gay mense skryf gay is, het die romanskrywer, regsgeleerde en aktivis Bettina Wyngaard tydens die bespreking van haar...
View ArticleUS Woordfees 2016: Amper, Vrystaat
Cintaine Schutte, Antoinette Louw en Milan Murray Amper, Vrystaat is ook op 9, 12 en 13 Maart 2016 by die US Woordfees 2016 te sien. Koop hier kaartjies. Pure toeval. Binne Lückhoff se skoolsaal...
View Article