Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing all 693 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekemacrazies by die Toyota US Woordfees

’n Onsie (Foto verskaf) Trisa Hugo en Analize Viljoen van Boekemakranka deel hulle indrukke van die pas afgelope Woordfees. Izak de Vries het met hulle gesels. Trisa en Analize, julle het Boekemekranka...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2022: ’n Akkerboom plant die saadjie van suggestie

De Klerk Oelofse in ’n Akkerboom ’n Akkerboom handel oor een man wat ’n ander man se dogter met sy motor doodgery het. Of handel ’n Akkerboom oor die onafwendbaarheid van die feit dat een man ’n ander...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2022: Afrikaans herontdek by feeste

Lara Aucamp (Foto verskaf) ... Ek is iemand wat redelik verskil van die Afrikaanse wêreld waarin ek grootgeword het. Ek het nooit gedink dat Afrikaans êrens is waar ek kan inpas nie.  ... Lara Aucamp...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2022: Diversiteit in die praktyk

Jean Oosthuizen en sy hond (fotograaf: Izak de Vries) .......... Vanjaar se Toyota US Woordfees was dalk effe stiller as gewoonlik. Maar dit het geen afbreuk gedoen aan die fees, wat soos ’n feniks uit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kan die akademie uitnemendheid oorleef?

https://pixabay.com/photos/spring-school-study-line-paper-1611531/ Kan die akademie uitnemendheid oorleef? Voordrag aan die Toyota US Woordfees, 13 Oktober 2022 .............. Gedurende die laaste twee...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2022: ’n oorsig van die week se fees

Woorde: Maryke Roberts Foto’s: Clifford Roberts en Jeremeo Le Cordeur (foto’s verskyn onderaan artikel en erkennings verskyn daarby) Die opdrag van LitNet is eenvoudig: Woon die US Toyota Woordfees op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Toyota US Woordfees: boeke, gesprekke en mense

’n Persoon, veel jonger as ek, het ’n slag vir my gesê studente “doen” Oppikoppi, oumense “doen” die Woordfees. Nou ja. Hierdie oom het jonk en verspot gevoel terwyl hy enkele dae by die Toyota US...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Toyota US Woordfees 2022 deur Jeremeo le Cordeur se lens

Die Toyota US Woordfees 2022 het van 10 tot 16 Oktober in Stellenbosch plaasgevind. Jeremeo le Cordeur het verskeie teaterproduksies met sy lens vasgevang. Bianca Flanders in Krotoa: Eva van de Kaap...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Reaksie op Andrew Nash: "Kan die Akademie uitnemendheid oorleef?"

Foto van Anton van Niekerk: LitNet; agtergrondfoto: https://pixabay.com/photos/spring-school-study-line-paper-1611531/ Reaksie op Andrew Nash: “Kan die Akademie uitnemendheid oorleef?” Diskoersreeks by...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Woordtrofees-benoemings vir 2022 | Press release:...

Woordtrofees-benoemings vir 2022 Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld sal ontvang,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees: Al om Antjie

Een van die lekkerste vertonings wat ek by vanjaar se Toyota US Woordfees kon sien, was Al om Antjie, ’n musiek-en-poësie-produksie waarin die room van die Afrikaanse musiekbedryf verskynings gemaak...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: ’n Lente-Woordfees | Press release: Woordfees in spring

Dis weer ’n lente-Woordfees in die Boland Die Toyota US Woordfees vind volgende jaar nogmaals in die lente plaas, van 7 tot 15 Oktober. Dié besluit is geneem in oorleg met verskeie rolspelers en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: US Woordfeeskortverhaalkompetisie – inskrywings word ingewag

Klik hier om in te skryf. Kompetisiereëls en riglyne vir inskrywings:   Slegs Afrikaanse kortverhale sal aanvaar word.  Die kompetisie is oop vir alle skrywers. Werknemers en familielede van die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Toyota US Woordfees 2023 – feestema bekend

Die Toyota US Woordfees se tema vir 2023 is pas bekend gemaak saam met die datum van die programbekendstelling vir vanjaar se fees. Die nuwe feestema is Borrel, wat ’n verskeidenheid assosiasies en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: die Toyota US Woordfees 2023 skop af met ’n borrel

https://woordfees.co.za/ Die Toyota US Woordfees was in 2022 die eerste keer ’n Bolandse lentefees. Die program is egter noodgedwonge onder groot druk saamgestel nadat Covid-kapasiteitsbeperkings vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bittereinder se laaste maal: ’n onderhoud met Jaco van der Merwe,...

Jaco van der Merwe het die Afrikaanse kultuurwêreld betree toe hy in 2010 in sy moedertaal as die frontman van die groep Bittereinder begin rap het – en waarby gehore wyd oor die land aanklank gevind...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Wees geduldig, maar wees braaf": Anton Kannemeyer se raad aan jong kunstenaars

Foto: Anton Kannemeyer: © Wouter Schreuders (2020). Uittreksel: "Some Thoughts by Joe Dog" © A. Kannemeyer (Uit Bitterkomix 19, 2023) “Wees geduldig en hou aan goeie werk maak – moenie opgee nie! Maar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die EasyEquities-skrywersfees by Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met...

Foto van Elmari Rautenbach: Naomi Bruwer; Woordfees-agtergrond: https://woordfees.co.za/post-tag/borrel/ Elmari Rautenbach praat heerlike hoofstukke lank met Naomi Meyer oor al die boeke op vanjaar se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud oor Spierwit blues en Hennie Aucamp se...

Foto’s van Albert de Vos, Izak de Vries en die Woordfees-kaartjie: https://woordfees.co.za/ ............ Die lirieke van “Spierwit blues” gaan maar basies oor die vrese – dikwels oordrewe – van ons wit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Leon van Nierop oor Duiwelsroos by Momentum Beleggings Aardklop én Toyota US...

Duiwelsroos Leon van Nierop NB-Uitgewers (Verskyn aan die einde van September 2023) ............ ’n Goeie storie leen hom tot baie platforms, maar die roman is die een waarin die skrywer die diepste...

View Article
Browsing all 693 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>