Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 693

Persverklaring: Woordtrofees-benoemings vir 2022 | Press release: Woordtrofees Awards nominations 2022

$
0
0

Woordtrofees-benoemings vir 2022

Die benoemings vir vanjaar se Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n oorkonde en ’n bedrag geld sal ontvang, word op 10 November by ’n toekenningsgeleentheid by Johannesdal 1207, tussen Kylemore en Pniël, aangekondig.

Gillian Mitchell was die sameroeper van die Woordtrofees-beoordelaarspaneel, wat bestaan het uit Conroy Cupido, Jefferson Dirks-Korkee, Gustav Franzsen, Geoff Hyland, Athina Jansen, Rafiek Mammon, Jill Markram, Gary Naidoo, Jennie Reznek, Francois Tredoux, Naudé van der Merwe, Robin van Wyk en Maria Vos.

“Die eerste in-persoon Woordfees sedert 2020 het,” volgens Mitchell, “groot én intieme werk op die planke gehad; werk wat tot trane geroer het en werk wat jou uit jou maag laat lag het – ’n onvergeetlike uitdrukking van daardie onbreekbare band tussen die uitvoerende kunste en ons geleefde ervarings. Hoewel die fees vanjaar kleiner was, was dit geen minder van ’n uitdaging vir paneellede om op die benoemings in die onderskeie kategorieë ooreen te kom nie. Produksiestandaarde was hoog en die kompetisie straf tussen werke wat ’n verskeidenheid onderwerpe en kwessies met groot sensitiwiteit en opwindende kreatiwiteit aangepak het.” 

’n Aantal spesiale pryse sal toegeken word en die topboekverkopers by die fees in vier verskillende genres (Leefstyl, Poësie, Niefiksie en Prosa) sal ook aangewys word. In hierdie Woordtrofees-kategorieë is daar egter geen kortlyste nie.

Die benoemings, gelys in alfabetiese volgorde, is:

KLASSIEKE MUSIEK

Beste prestasie: Klassieke musiek – vokaal

Handel at Home
Le Roux Marais – Pionier
Liedmuses: Boulanger, Bonds & Larsen
Universiteitskoor Stellenbosch Galakonsert

Beste prestasie: Klassieke musiek – instrumentaal

Bach (to a) Blast!
Late (and Last) Works of Schubert, Brahms and Debussy
Pots & Pans, with Strings & Things
The Black Saint and the Sinner Lady

KONTEMPORÊRE MUSIEK

Beste prestasie: Kontemporêre musiekproduksie (podium) – solo/duo-gedrewe

Elvis Blue: Meer as genoeg
Femme is fatale
Skoonveld

Beste prestasie: Kontemporêre musiekproduksie (podium) – ensemble

Afrika-blues
Kitaarkonings
SU Jazz Band

Beste prestasie: Kontemporêre musiekproduksie – buitelug

Dr Victor & The Rasta Rebels
Eet kreef! Herleef
Francois van Coke

DANS

Beste prestasie: Dans

Ané Koegelenberg – ’n Gek vir jou
Simone Neethling – Die sewe doodsondes
Manacan & Jazzart Dance Theatre – Survive

Beste opkomende kunstenaar

Adriaan Havenga – Iewers in die grys (teks)
Jacobus de Jager – Bach (to a) Blast! (dirigent)
Simone Neethling – Die Sewe Doodsondes (dans)

TONEEL

Beste byspeler (manlik)

Dawid Minnaar – Die moeder
Gideon Lombard – The Unlikely Secret Agent
Wessel Pretorius – The Unlikely Secret Agent

Beste byspeler (vroulik)

Ashley de Lange – Die moeder
Karli Heine – Met liefde, Vincent
Nichola Viviers – Afval

Beste speler (manlik)

Andrew Buckland – Firefly
Edwin van der Walt – Terminaal 3
Frank Opperman – Ek wens, ek wens
Marlo Minnaar – Die halwe huis

Beste speler (vroulik)

Bianca le Grange – Die sewe doodsondes
René Cloete – Iewers in die grys
Sandra Prinsloo – Die moeder
Sophie Joans – Île

Beste Ensemble

Afval – Die geselskap
Concerning the Life of Babyboy Kleintjies
– Carlo Daniels, Elton Landrew, Marlon Swarts
Die moeder – Die geselskap
Die sewe doodsondes
– Die geselskap

Beste regisseur

Christiaan Olwagen – Die moeder
Matthew Wild – Die sewe doodsondes
Paul du Toit – The Unlikely Secret Agent
Philip Rademeyer – Ek wens, ek wens

Beste toneelstuk

Die moeder
Die Sewe Doodsondes
The Unlikely Secret Agent

Beste debuutteks

Adriaan Havenga – Iewers in die grys
Beyers de Vos – Die Suid-Afrikaners
Jason Jacobs – Kraal

Woordtrofees Awards nominations 2020

The nominations for this year’s Toyota SU Woordfees Woordtrofees Awards have been released. The winners, who will receive a certificate and a financial prize, will be announced on 10 November at an awards ceremony to be held at Johannesdal 1207, on the Helshoogte Road between Kylemore and Pniel. 

Gillian Mitchell was the convenor of the Woordtrofees panel of judges which consisted of: Conroy Cupido, Jefferson Dirks-Korkee, Gustav Franzsen, Geoff Hyland, Athina Jansen, Rafiek Mammon, Jill Markram, Gary Naidoo, Jennie Reznek, Francois Tredoux, Naudé van der Merwe, Robin van Wyk and Maria Vos.

“The first in-person Woordfees since 2020,” says Mitchell, “delivered works of scale and works of intimacy, works that soothed and works that confronted, works that drew tears and works that raised belly laughs – an unforgettable expression of the unbreakable bond between the performing arts and our lived experiences. Although a smaller festival this year, the process for selecting the nominations in each of the categories was no less spirited, thorough, and intense. Production standards were high and content tackled a variety of issues with sensitivity and creativity.”

A number of special prizes will be awarded along with awards for the top book sellers in four genres: Lifestyle, Poetry, Non-fiction and Prose. For these Woordtrofees categories, however, no shortlist is released.

The nominations, listed in alphabetical order, are:

CLASSICAL MUSIC

Best Performance: Classical Music – Vocal

Handel at Home
Le Roux Marais – Pionier
Liedmuses: Boulanger, Bonds & Larsen
Universiteitskoor Stellenbosch Galakonsert

Best Performance: Classical Music – Instrumental

Bach (to a) Blast!
Late (and Last) Works of Schubert, Brahms and Debussy
Pots & Pans, with Strings & Things
The Black Saint and the Sinner Lady

CONTEMPORARY MUSIC

Best Performance: Contemporary Music (Podium) – Solo/Duo

Elvis Blue: Meer as genoeg
Femme is fatale
Skoonveld

Best Performance: Contemporary Music (Podium) – Ensemble

Afrika-blues
Kitaarkonings
SU Jazz Band

Best Performance: Contemporary Music – Open-air

Dr Victor & The Rasta Rebels
Eet kreef! Herleef
Francois van Coke

DANCE

Best Achievement: Dance

Ané Koegelenberg – ’n Gek vir jou
Simone Neethling – Die Sewe Doodsondes
Manacan & Jazzart Dance Theatre – Survive

Best Upcoming Artist(s)

Adriaan Havenga – Iewers in die grys (TEXT)
Jacobus de Jager – Bach (to a) Blast! (CONDUCTOR)
Simone Neethling – Die Sewe Doodsondes (DANCE)

THEATRE

Best Supporting Actor (Male)

Dawid Minnaar – Die moeder
Gideon Lombard – The Unlikely Secret Agent
Wessel Pretorius – The Unlikely Secret Agent

Best Supporting Actor (Female)

Ashley de Lange – Die moeder
Karli Heine – Met liefde, Vincent
Nichola Viviers – Afval

Best Actor (Male)

Andrew Buckland – Firefly
Edwin van der Walt – Terminaal 3
Frank Opperman – Ek wens, ek wens
Marlo Minnaar – Die halwe huis

Best Actor (Female)

Bianca le Grange – Die Sewe Doodsondes
René Cloete – Iewers in die grys
Sandra Prinsloo – Die moeder
Sophie Joans – Île

Best Ensemble

Afval – The cast
Concerning the Life of Babyboy Kleintjies
– Carlo Daniels, Elton Landrew, Marlon Swarts
Die moeder – The cast
Die Sewe Doodsondes
– The cast

Best Director

Christiaan Olwagen – Die moeder
Matthew Wild – Die Sewe Doodsondes
Paul du Toit – The Unlikely Secret Agent
Philip Rademeyer – Ek wens, ek wens

Best Theatre Production

Die moeder
Die Sewe Doodsondes
The Unlikely Secret Agent

Beste debut text

Adriaan Havenga – Iewers in die grys
Beyers de Vos – Die Suid-Afrikaners
Jason Jacobs – Kraal

The post Persverklaring: Woordtrofees-benoemings vir 2022 | Press release: Woordtrofees Awards nominations 2022 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 693


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>