Die Toyota US Woordfees 2022 het van 10 tot 16 Oktober in Stellenbosch plaasgevind.
Jeremeo le Cordeur het verskeie teaterproduksies met sy lens vasgevang.

Bianca Flanders in Krotoa: Eva van de Kaap

Frank Opperman in Ek wens, ek wens

Kanya Viljoen en Hannah Borthwick in Die Suid-Afrikaners

Jason Jacobs in Kraal

Sandra Prinsloo en Ashley de Lange in Die moeder

Die halwe huis met Marlo Minnaar

Minke Marais, Mia van der Merwe en Jean du Plessis in Afval

Robert Hindley en Ira Blanckenberg in Oom Bey, my pa

Britney Singrew en Marunzo Thomas in Honestly, ek verstaan jou nie!

René Cloete en Adriaan Havenga in Iewers in die grys

Deon Lotz en Brendon Daniels in Kamp

Karli Heine in Met liefde, Vincent

Sophie Joans in Île
Lees meer oor Toyota US Woordfees 2022:
The post Die Toyota US Woordfees 2022 deur Jeremeo le Cordeur se lens appeared first on LitNet.