LitNet Akademies-resensie-essay: Decima deur Eben Venter
Eben Venter praat oor Decima tydens vanjaar se Easy Equities-skrywersfees by die Toyota US Woordfees. Titel: Decima Skrywer: Eben Venter Uitgewer: Penguin ISBN: 9781415210017 Decima: Elegie aan ’n...
View ArticleOnder ’n bloedrooi hemel deur Annemarié van Niekerk: ’n...
Om het hart terug te brengen (Nederlandse titel) en Onder ’n bloedrooi hemel (Afrikaanse titel) deur Annemarié van Niekerk Annemarié van Niekerk is vanjaar by die Easy Equities-skrywersfees by die...
View ArticleHulp met die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak: ’n onderhoud met Bibi...
Foto’s van Fotostaatmasjien en Soekenjin: NB-Uitgewers Onthou om na Bibi Slippers te kom luister by vanjaar se Easy Equities-skrywersfees op die Toyota US Woordfeesprogram. Haar volgende digbundel...
View ArticleKatvis deur Annelie Botes: ’n lesersindruk
Onthou! Daar is ’n bespreking van hierdie boek by vanjaar se Toyota US Woordfees. Klik hier vir die besonderhede. Hier is die volledige Easy Equities-skrywersfeesprogram by die Woordfees. Hier is die...
View ArticleToyota US Woordfees 2023: Stars – Iinkwenkwezi – Sterre-kinderteater, ’n...
Produksiefoto: www.woordfees.co.za; agtergrond: Pexels from Pixabay Amelda Brand praat met Naomi Meyer oor die meertalige kinderteaterproduksie Stars – Iinkwenkwezi – Sterre by vanjaar se Toyota US...
View ArticleToyota US Woordfeesprogram 2023
Woordfees 2023 Klik hier om die volledige Toyota US Woordfeesprogram 2023 in PDF-formaat af te laai. Klik hier om die volledige Toyota US Woordfees-skrywersfeesprogram 2023 in PDF-formaat af te laai....
View ArticleWindroos by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met komponis Kristi...
Foto’s van Reghardt Kühn en Kristi Boonzaaier: verskaf Kristi Boonzaaier praat met Naomi Meyer oor die produksie Windroos, wat eersdaags by die Toyota US Woordfees speel. Kristi, jy is die komponis van...
View ArticleHoerkind by die Toyota US Woordfees: ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck
Margit Meyer-Rödenbeck praat met Naomi Meyer oor Hoerkind by die Toyota US Woordfees. Hoerkind is ’n teatervoorstelling van Herman Lategan se memoires met dieselfde naam en dit is vanjaar by die...
View ArticlePersverklaring: Die WAT se Nuutskeppingskompetisie 2023 en paneelbespreking...
Die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie vind vanjaar weer tydens die Toyota US Woordfees in samewerking met Monitor op RSG plaas. U kan nou reeds u inskrywings stuur aan wat@sun.ac.za, met...
View ArticleErfeniskos en die EasyEquities-skrywersfees by vanjaar se Woordfees: ’n...
Erkennings: http://www.tastemalay.co.za/index.html, Fayruza se kosblog, en prent van Fayruza Abrahams: verskaf Kort voor Erfenisdag praat Fayruza Abrahams met Naomi Meyer oor haar koserfenis. Sy is by...
View ArticleDiensplig deur Anelia Heese: ’n skrywersonderhoud
Boekomslag: NB-Uitgewers; foto van Anelia Heese: NB-Uitgewers Anelia Heese praat met Naomi Meyer oor Anelia se boek Diensplig wat onlangs verskyn het en wat ook tydens die Woordfees bespreek sal word....
View ArticleDie dag toe Guppie sweef by vanjaar se Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud...
Boonste twee foto’s: Toyota US Woordfees; onderste foto: Alexa op Pixabay. Jeani Heyns praat met Naomi Meyer oor Die dag toe Guppie sweef by vanjaar se Toyota US Woordfees. Jeani, vertel asseblief vir...
View ArticleBraam en die engel by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Nico...
Nico Scheepers praat met Naomi Meyer oor die toneelstuk Braam en die engel by die Toyota US Woordfees 2023. Bespreek kaartjies vir Braam en die engel by Quicket. Nico, jy is regisseur van Braam en die...
View ArticleBygewerkte, chronologiese program | Die EasyEquities-skrywersfees | 9–14...
Laai die bygewerkte en chronologiese program van vanjaar se EasyEquities-skrywersfees by die Toyota US Woordfees 2023 hier af. Lees ook: Die EasyEquities-skrywersfees by Toyota US Woordfees 2023: ’n...
View ArticleTuis, ek’s liefie by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Cintaine...
Kyk na die Woordfees 2023-program vir meer inligting oor Tuis, ek's liefie Cintaine Schutte praat met Naomi Meyer oor Tuis, ek’s liefie by vanjaar se Toyota US Woordfees. Cintaine, ek wil jou vra oor...
View ArticlePersverklaring: André Schwartz se Any Dream will Do – My pad met Webber op...
André Schwartz is die enigste manlike Suid-Afrikaanse kunstenaar wat die Andrew Lloyd Webber-stempel van goedkeuring dra vir die naamrol in The Phantom of the Opera in Suid-Afrika. André se vertoning...
View ArticlePersverklaring: Odendaal se Droomwerk by Aardklop, Woordfees te sien
Petrus droom oor sy voorouers in ’n hospitaal vir geestesiekes. Sy stammoeder, Diana van Madagaskar, loop op die seebodem terug huis toe. Sy oupa Piet, ’n apartheidsenator, herleef sy toesprake op sy...
View ArticleDude! wa’s my phone? by die Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met...
Naomi Meyer praat met Jeremeo Le Cordeur oor Dude! wa’s my phone? Jeremeo, jy het die teks geskryf vir die Woordfees-produksie Dude! wa's my phone?. Wat het jou die idee hiervoor gegee? (Was jou foon...
View ArticleHans steek die Rubicon oor: ’n filmresensie
Hans steek die Rubicon oor word by die Woordfees Filmfees 2023 op 13 Oktober om 19:30 vertoon. Hans steek die Rubicon oor is gegrond op die topverkoperroman en gewilde radiodrama deur Rudie van...
View ArticleDie Kaappunters by die Toyota US Woordfees 2023: "Ons sing oor versoening,"...
Die Kaappunters is 10 Oktober by Toyota US Woordfees 2023. Foto: Gillian Coetzee Die uiteenlopende liedjieskrywer Riku Lätti is ook bekend vir projekte wat Suid-Afrikaanse musiekgemeenskappe bewaar en...
View Article