Toyota Stellenbosch Woordfees: Is etniese politiek en mobilisering op die...
Die MK en die PA het bo verwagting goed gevaar in die verkiesing. Uit Afrikanergeledere word ’n verklaring gemaak. Wat voorspel dit vir die toekoms? Identiteitspolitiek en Afrikaner-identiteit was van...
View ArticleMetropolar at Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: a review
Album cover art: Metropolar by IIIFoet “What happens to a mine / When all the gold is gone?” Weaving together 35 minutes of hand-drawn animations and a spoken-word script created 10 years ago, the...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees: Kunsmatige intelligensie en die tradisionele...
Quo vadis vir ’n tradisionele universiteit met ’n kampus en studentelewe? Kunsmatige intelligensie (KI) en tradisionele universiteite was van die onderwerpe wat in een van die diskoersgesprekke die...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: Hoe het dit skielik laat geword? – ’n...
Met: Babette Viljoen (stem), Olga Leonard (stem en klavier). Regisseur: Llandi Beeslaar Skrywer: Stephanie Gericke Visuele beelde: Mari Geldenhuys Hoe het dit skielik laat geword? Die oggend was so...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: Fotoblad 1 van sprekers (EasyEquities...
Skrywers, lede van die media, politici, akademici en regsgeleerdes het by vanjaar se EasyEquities Skrywersfees en diskoersgesprekke (insluitend die Netwerk24-gespreksreeks) by die Toyota Stellenbosch...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees: ’n Nuwe generasie vir taaltransformasie
Op 2 Oktober het die diskoers-gesprek, “Gesprekke oor Afrikaans: ’n Nuwe generasie vir taaltransformasie” (aangebied deur Afrikaans Amptelik 100), by die Toyota Stellenbosch Woordfees plaasgevind....
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n Lewe in die dag van ’n vrugtevlieg, en...
David Viviers en Wessel Pretorius in ’n Lewe in die dag van ’n vrugtevlieg, en so meer: Die ongewerwelde-trilogie (Foto via woordfees.co.za) Met David Viviers en Wessel Pretorius Teks, regie en...
View ArticleAardklop: die hartsfees wat nog altyd klop met betowering en uiteenlopendheid
Stinkhout met Frank Opperman en Wilhelm van der Walt was van 24 tot 28 September 2024 op die planke by Momentum Beleggings Aardklop 2024. Ek het net die heel beste herinneringe van Aardklop. In 2003...
View ArticleWas daar enigiets geskik vir ’n dertienjarige op 2024 se Toyota Stellenbosch...
Agtergrond-prent: Maak stil die geblaf-dokkie (kykNET Silwerskermfees), Woordfees-logo (www.woordfees.co.za),ATKV-logo (atkv.org.za), Cape Choral Academy (capechoral.com), pizza...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: Exit/Exist – an Instagram review
Exit/Exist (Photo via woordfees.co.za) Exit/Exist is a swan song performed by legendary dancer and choreographer Gregory Maqoma. Maqoma created this piece to end off his career when he turned 50. It...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: The king of broken things – an Instagram...
The king of broken things (Photo via woordfees.co.za) I was impressed by the deep themes and messages embedded in this children’s theatre piece. The king of broken things is an examination of what...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: Paranoid Android – an interview with José...
Picture of José Dias: https://www0.sun.ac.za/music/jose-dias/; background: https://woordfees.co.za/ José Dias talks to Naomi Meyer about Paranoid Android at Toyota Stellenbosch Woordfees 2024, an event...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n oorsig
Chaos in Kruispad of die legende van die goue vis met Edwin van der Walt, Beer Adriaanse, Carla Smith en Eben Genis. (Foto: Clifford Roberts) Speel was lanklaas só lekker! Die 2024-Toyota Stellenbosch...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees: Hoe mooi val die lig – ’n resensie
José Dias en Liza-Marié Loubser in Hoe mooi val die lig (Foto’s via woordfees.co.za) Regisseur: Niël Rademan Pianis: José Dias Akteur: Liza-Marié Loubser Skrywer: Riana Scheepers Musiek van Frédéric...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: Fotoblad 2 van skrywers (EasyEquities...
Die Toyota Stellenbosch Woordfees 2024 se EasyEquities Skrywersfees het vir baie interessante boekgesprekke gesorg. Menán van Heerden het foto’s van ’n paar van die skrywers geneem. Kyk hier na...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n Begin – ’n Instagram-resensie
’n Begin met Cintaine Schutte en Carel Nel (Foto via www.woordfees.co.za) ’n Begin is ’n verfrissende produksie. Temas van eensaamheid, onafhanklikheid, seksisme, verantwoordelikheid, besluite en...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: Op die hoek van Styx en River is Nora per...
David Viviers en Sandra Prinsloo in Op die hoek van Styx en River is Nora per abuis met die dood oorgeslaan. Foto via woordfees.co.za Ek het geen idee gehad wat om te verwag van Op die hoek van Styx en...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: The return of Elvis du Pisani – an...
Ashley Dowds in The return of Elvis du Pisani (Photo via woordfees.co.za) The return of Elvis du Pisani is a total must-see: an old-fashioned one-man show that balances comedy with deep, meaningful...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: Vier Panado’s en ’n chardonnay – ’n...
Elsabé Zietsman in Vier Panado’s en ’n chardonnay (Foto via woordfees.co.za) Ek loop uit by Vier Panado’s en ’n chardonnay met my grimering gesmudge en ’n rou gevoel in my bors. Ek is in ’n dwaal –...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: Die stoele – ’n Instagram-resensie
Chris van Niekerk en Antoinette Kellerman in Die stoele (Foto via www.woordfees.co.za) Ek is nie 100% seker wat in Die stoele gebeur het nie. En dink ook nie regtig ek is veronderstel om die weet nie....
View Article