Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud oor American rhythm
Prent: https://woordfees.co.za/ Reghardt Kühn praat met Naomi Meyer oor die Wynlande Filharmoniese Orkes, wat weer vanjaar ’n uitvoering by die Woordfees lewer. Reghardt, vir mense wat nog nooit van...
View ArticlePersverklaring: Sonografie: Grepe in roots en blues – WOMAD South Africa 2024...
Sonografie: Grepe in roots en blues – Woensdag, 2 Oktober 16:00, Fismersaal, SU Konservatorium – WOMAD South Africa 2024 in samewerking met Toyota Stellenbosch Woordfees en die US musiekdepartement...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees-persverklaring: Kaapse Koorakademie se ’n...
https://capechoral.com/ Die Kaapse Koorakademie (KKA), ’n jong skool in Stellenbosch, huisves tans leerders tussen grade 4 tot 10, en spog reeds met hul deelname aan hul tweede Woordfees sedert hul...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud met Carla Smith
Carla Smith (regs) is in Othello (links), Speelgoed van glas en Kruispad of die legende van die goue vis te sien by Toyota Stellenbosch Woordfees vanjaar. Foto’s: Woordfees Jong aktrise skroom nie vir...
View ArticlePersverklaring: Strauss & Co-kunsuitstalling by Oude Leeskamer tydens Toyota...
Strauss & Co-kunsuitstalling Oude Leeskamer, 28 September – 6 Oktober 2024 Stellenbosch Toyota Woordfees is om die draai! Strauss & Co sal weer die Oude Leeskamer-ruimtes benut met ’n...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel 2024: ’n onderhoud met Michèle...
Foto van Michèle Meyer: LitNet; Woordfeeskortverhaalbundel: woordfees.co.za Dis ’n prestasie as ’n kortverhaal in die Toyota Stellenbosch Woordfees se kortverhaalbundel opgeneem word. Dis ’n nog meer...
View ArticlePersverklaring: Die Toyota Stellenbosch Woordfees-kunsveiling is nou oop
Kunswerke, kloksgewys: Va Kokwani, Rick Baloyi; A boat comes in, Lien Botha; Mementos, Ella Cronjé; Overlap, Yanna Prinsloo; Rooi gebou, Mosambiek, Ydi Coetsee. Sien al die kunswerke hier. As jy nie by...
View ArticlePress release: Toyota Stellenbosch Woordfees 2024 introduces new jazz venue...
Sun Quintet (Photo: provided) Toyota Stellenbosch Woordfees 2024 and SU music department present “Jazz at the Konserve” Wednesday 2 October to Friday 4 October 2024, 20:30 – 23:00 SU Konservatorium...
View ArticlePersverklaring: Die NG Kerkargief is vanjaar vir die eerste keer deel van die...
Die NG Kerkargief is vanjaar vir die eerste keer deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees, wat van 28 September tot 6 Oktober in die Eikestad plaasvind. Die argief bied vyf diskoersessies in die...
View ArticleMarie se laaste dag by Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n kort resensie...
Plakkaat: https://silwerskermfees.co.za/ Hulle sê mens skryf ’n roman as jy nie ’n suksesvolle kortverhaal kan skryf nie. Ek dink hieraan direk nadat ek ’n halfuur lange fliek by die Woordfees gesien...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud met Schalk Joubert
Baskitaarspeler en musiekvervaardiger Schalk Joubert (Foto: woordfees.co.za) Die Stellenbosse baskitaarspeler Schalk Joubert speel ’n onmisbare rol in die streek se musiekgemeenskap – nie bloot vanweë...
View ArticleDie koning se bruid by Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n resensie
https://woordfees.co.za/en/program/premiere-winner/ Hoe swaar om te dra aan jou voorgeslagte se bagasie. Om ’n kroon te dra, om ’n man te wees, of ’n vrou. Om te moet word wat van jou verwag word. Al...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024-persverklaring: Wenner van vanjaar se...
Emile Joubert, wenner van die 2024 Woordfees-kortverhaalkompetisie en Saartjie Botha, direkteur van die Stellenbosch Woordfees. (Foto: verskaf) Emile Joubert is as algehele wenner van die 2024...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: American rhythms deur die Wynlande...
Alhoewel meer as 90% van die Wynlandse Filharmoniese Orkes nie professionele musikante is nie, het dié groep weer eens bewys dat hulle nie by ’n professionele orkes afsteek nie. Die hoofklarinettis...
View ArticlePersverklaring: WKOD vat hande met Proscenium en kunstefeeste
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het hande geneem met die Proscenium-dramakompetisie wat vanjaar vir hoërskoolleerders van graad 8 tot 12 aangebied is. Die departement brei die kompetisie uit...
View ArticleFotoblad: Langtafel vol lag en deel – Toyota Stellenbosch Woordfees 2024
Foto’s: Clifford Roberts Die reën het natuurlik die heerlike lentegevoel verdryf, maar die organiseerders laat hulle nie van stryk bring nie. Ryneveldstraat voor Erfurthuis is vinnig verruil vir die...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: Othello – an Instagram review
Othello showed during the opening weekend of Toyota Stellenbosch Woordfees 2024. (Photo: Fiona MacPherson via woordfees.co.za) Othello – a visual and emotional journey Othello, adapted and directed by...
View ArticleHollywood at Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Glitz, glam and...
Hollywood is a Lamta production (Photo: Ingrid Owen via woordfees.co.za) Glitz, glam and razzle-dazzle Old-style glam, new celebrity, tragedy behind closed doors, red carpets, a pocket full of dreams...
View ArticleToyota Stellenbosch Woordfees 2024: Vergeet van my (en moenie vergeet van...
Filmplakkaat: Silwerskermfees; Woordfeestemaagtergrond: woordfees.co.za Dalk laat die film se titel dit ironies voel. Daar is opvallend min mense in die Neelsie-vertoning van Vergeet van my. Miskien is...
View ArticleTieners skitter in #Simbiose-toneelkompetisie: ’n oorsig van die ATKV se...
Vir Spot – Hoërskool Parel Vallei, Somerset-Wes (Foto: Nardus Engelbrecht) ........... Die ATKV-Tienertoneel se nasionale kompetisie is oor ’n hele week by die Kunstekaap-teater in Kaapstad in verskeie...
View Article