Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing all 693 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: US-koor vier Fick se 80ste

Acáma Fick 80th Birthday Celebration-konsert: Kaartjies beskikbaar op Webtickets Die Acáma Fick 80th Birthday Celebration-konsert vind op 24 April om 19:00 in die Endlersaal op Stellenbosch plaas. Ter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Inskrywings nou oop vir nasionale Sanlam WOW Spelfees

Die Sanlam WOW Spelfees Dis weer tyd om te es-pee-ee-el en deel te wees van die grootste spelfees in Suid-Afrika.   Inskrywings vir die 2024 Sanlam WOW Spelfees is nou oop vir skole en individuele...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Die 2024 Woordfees speel, sprankel en spruit dié blomtyd uit

woordfees.co.za Die 2024 Toyota Stellenbosch Woordfees bot, blom en bruis dié lente uit met meer as 400 unieke produksies wat in nagenoeg 60 venues in en om Stellenbosch aangebied word. Die fees vind...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Taalgenoot-RUK EN RYM stook alternatiewemusiekvlam

Taalgenoot-RUK EN RYM is in sy tweede jaar en hierdie opwindende musiekkompetisie vir alternatiewe klankskeppers wat musiek met Afrikaanse lirieke maak, is nie meer ’n groentjie nie. RUK EN RYM, die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Dié skrywers het die 2024 Stellenbosch...

Twee-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die negende Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel. Dit sluit pennevrugte in van gedugte skrywers soos Frederik de Jager, die bekroonde joernalis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud met Bibi Slippers

Bibi Slippers: “Dit is foto’s van die speelplekke waar ek die Woordfees-program aanmekaargespeel het.” Bibi Slippers praat met Naomi Meyer oor die EasyEquities Skrywersfees by vanjaar se Toyota...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud met Saartjie Botha

Kloksgewys: Mandisi Dyantyis; Anna-Mart van der Merwe in Speelgoed van glas; Double trouble (Bettie vannie Selle en Chronicles vannie Lavis); en Carla Smith en Atandwa Kani in Othello. Foto’s:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Stap in Idasvallei

Foto: verskaf Kom stap deur die Stellenbosse woonbuurt Idasvallei saam met die Walking by Faith Ladies en plaaslike inwoners. Gaste word verwelkom met koffie en tuisgemaakte koesisters of roosterkoek,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lara Foot’s Othello at the Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Merwe van...

Lara Foot’s Othello recently played at the Baxter. It is also on stage at this year’s Toyota Stellenbosch Woordfees. The play was discussed as part of the Advanced Text and Performance Analysis at the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Press release: WOMAD South Africa – 1 to 13 October 2024

  WOMAD Cape Town | 1 to 6 October Celebrating 30 years of democracy with cultural diversity from around the world with a special Desmond Tutu United 4 Humanity concert in Cape Town; Sonography:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Skatkis vol stories – ’n onderhoud met...

........ Ek is baie lief om Namawoorde te gebruik in my produksies. Dit gee my die geleentheid om mense bloot te stel aan die taal. Een van my gunstelingwoorde is “xhoulag” wat beteken om diep en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud met Cintaine Schutte oor ’n...

’n Begin met Cintaine Schutte (vroulike hoofrol), Carel Nel (manlike hoofrol), Tinarie van Wyk Loots (regisseuse), Lize-Marie Wait (verhoogbestuurder). (Foto: Stephanie Gericke) ........ ’n Begin kan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lara Foot’s Othello at the Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Angelique...

Lara Foot’s Othello recently played at the Baxter. It is also on stage at this year’s Toyota Stellenbosch Woordfees. The play was discussed as part of the Advanced Text and Performance Analysis at the...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud met Zorada Temmingh oor Hoe...

https://woordfees.co.za/program/hoe-speel-die-orrel-sit-sit-so/ Zorada Temmingh is ’n bekroonde orrelis en word beskou as een van Suid-Afrika se voorste orrelimprovisators, veral vir haar vernuwende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Hoe het dit skielik laat geword? – 'n...

Hoe het dit skielik laat geword? met Babette Viljoen (trekklavier en sang) en Olga Leonard (klavier) by die Toyota Stellenbosch Woordfees 2024 Olga Leonard praat met Naomi Meyer oor Olga se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Toyota Stellenbosch Woordfees 2024 – Die Wes-Kaapse...

’n Geleentheid vir jong digters in die Wes-Kaap-omgewing: Die Wes-Kaapse hoërskool-“slam”-poësiekompetisie In samewerking met Woorde open Wêrelde bring Wêreld (’n multi-dissiplinêre kunsorganisasie)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Alfred & Marc – ’n onderhoud met Alfred...

Die komediante Alfred Adriaan en Marc Lottering span kragte saam en bring hulle beste materiaal van die afgelope paar jaar na die Toyota Stellenbosch Woordfees. Liné Loff vra vir Alfred ’n paar vrae....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lara Foot’s Othello at the Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Dhania Kara...

Lara Foot’s Othello recently played at the Baxter. It is also on stage at this year’s Toyota Stellenbosch Woordfees. The play was discussed as part of the Advanced Text and Performance Analysis at the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud met Jaco van der Merwe

Jaco van der Merwe by die Taalgenoot RUK en RYM-semifinaal by Railways in Pretoria (Foto: Ruben Bothma van Full Spectrum Media) Waar daar jong talent is, is daar ’n trampolien, en is daar Jaco van der...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud oor Marie se laaste dag

Prente: https://silwerskermfees.co.za/ en https://woordfees.co.za/en/program/marie-se-laaste-dag/ Mercy Kannemeyer praat met Naomi Meyer oor Marie se laaste dag, wat drie toekennings by die...

View Article
Browsing all 693 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>