Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing all 693 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Wat moet ons met ons kerk doen?

Jurie van den Heever en Chris Jones Die mens het nie godsdiens nodig om ’n morele lewe te lei nie. So het die bekende paleontoloog Jurie van den Heever, tydens die Woordfees gesê met die bekendstelling...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Fotoalbum 1

Die US Woordfees op Stellenbosch is in volle swang.  Hier is 'n keuse van Naomi Bruwer se eerste feesfoto's en -video's. Helen Zille: Not without a fight Presented by Penguin Random House Max du Preez...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Fotoalbum 2

En so rol die fees van woorde voort. Nog kiekies vir die kyk, gekiek deur Gerrit Rautenbach. Klanke in die Bloekomhoek "Suikerbos, ek wil jou hê," sing Refentse Morake. Bacchus Nel Riku Lätti bou nog...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees: Ryk Hattingh is almal se vriend

Ryk Hattingh is terug met ’n knal. Die eerste keer in 19 jaar klink sy stem soos uit die dood weer op in die Afrikaanse letterkunde. Tydens die Woordfees het hy die gehoor aan sy voete gehad met sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kan ’n skrywer ’n ander kultuur se hoed opsit?

Op 9 Maart het John Miles, Sylvia Vollenhoven en Jolyn Phillips in die ATKV-Boektent met Bettina Wyngaard gepraat oor identiteit en kulturele appropriasie in fiksie. Die vraag ontstaan of dit vir ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Fotoalbum 3

Soveel dae, soveel woorde, beelde en lirieke. Selfs Bob Dylan is deel van die US Woordfees. Drie slim Woordfeesgangers, Danie Marais, Rian Malan en Kerneels Breytenbach verduidelik hoekom Bob Dylan wel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die jeug sê: Afrikaans ja – en ook ons ander tale

“Los die politieke gedienstigheid, koester Afrikaans as akademiese taal en skep bewustheid van die waarde van die moedertaal by die sprekers van die ander inheemse tale.” Dit was die standpunt wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wild by US Woordfees 2017, ’n resensie

Foto: Niel Vosloo Op die planke by US Woordfees 2017 Wat maak mens méns? Hierdie toneelstuk deur Philip Rademeyer vra ongemaklike vrae, soms sonder woorde. ’n Wilde hond-mens (Tinarie Van Wyk Loots)...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pa, maak vir my ’n vlieër, pa by US Woordfees 2017, ’n resensie

Pa, maak vir my ’n vlieër, pa by die US Woordfees en ABSA KKNK 2017 Teks: Chris Barnard Regie: Albert Maritz Spelers: Sandra Prinsloo, Waldemar Schultz en Wilhelm van der Walt Org Verwey (Waldemar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Fotoalbum 4

Marokkaans in Amsterdam. By die Woordfees As Marrokaans-gebore Nederlander het Abdelkader Benali en sy vrou Saida Nadi hul kennis van speseryryke Marokkaanse kos gedeel. Susina Jooste van The Private...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Afrikaanse mense kom van ver af

Die mite en growwe veralgemening dat die meeste bruin mense nie regtig veel erg het aan Afrikaans nie, is die afgelope Woordfees doeltreffend die nek ingeslaan tydens ’n boekbespreking van die boek Ons...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

’n Fraksie van die US Woordfees in kiekies

Die US Woordfees oorrompel jou, smokkel met jou sinne en tart jou uithouvermoë. Agter die skerms is ’n enorme operasie. Op die verhoog is mense wat jou inspireer. Op straat loop jy in groot geeste vas....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Emily Hobhouse was nie aan die Boere se kant nie

Die beeld van Emily Hobhouse as ’n vrou wat tydens die Anglo-Boereoorlog aan die Boere se kant was omdat sy wou hê hulle moes die oorlog wen, is ’n verwronge beeld van dié oorlogsheldin wat deur regse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Satan en demone is ’n feit, sê Isak Burger

Daar is ’n groeiende belangstelling in die wêreld anderkant die grens van die mens se natuurlike waarnemingsvermoë, naamlik die bonatuurlike, sê die voormalige president van die AGS, Isak Burger....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Emily Hobhouse (1860–1926) en haar biograwe: US Woordfees 2017

Hier onder publiseer LitNet Ena Jansen se volledige lesing, soos gelewer op 4 Maart 2017 by US Woordfees 2017. Sommige van die PowerPoint-skyfies wat sy tydens die lesing vertoon het, verskyn ook met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die fees wat uithaal en WYS!

“As mens dié boek deurgewerk het, kan hulle aan jou ’n graad toeken,” merk ’n vriend teenoor my op toe ons die lywige feesprogram op die eerste dag van vanjaar se US Woordfees onder die plataanbome...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Fotoalbum 5

'n Keuse van Naomi Bruwer se feesfoto's en -video's. Harry Kalmer: Op soek na Bram Fischer Die struggleaktivis en Rivonia-beskuldigde Denis Goldberg, die vriend in wie se arms Bram Fisher die laaste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Fotoalbum 6

In gesprek met Eugène Marais oor ... plagiaat Jean Oosthuizen gesels met Carel van der Merwe, Daniel Hugo en Lina Spies oor die slagysters van plagiaat. Marissa von Mollendorf sing van Marais se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kô, lat ons sing! by die Woordfees 2017: ’n resensie

Foto: Izak de Vries Musiekregie: Adriaan Brand Samestelling: Juanita Swanepoel Produksiebestuur: Grethe van der Merwe Beligting: Stefan Benadé Met: Frazer Barry, Sandy Gertse (van Tribal Echo),...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Wys ons die Lae Lande in woord en klank

Die Lae Lande is tydens die afgelope US Woordfees goed verteenwoordig. Buiten die optredes van die Nederlandse en Vlaamse woordkunstenaars Stefan Hertmans, Peter Verhelst, Abdelkader Benali, Pamela...

View Article
Browsing all 693 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>