Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing all 693 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfeesprogram 2017: Kabaret & Konsert

  Terug na die indeksblad van die US Woordfeesprogram 2017   The post US Woordfeesprogram 2017: Kabaret & Konsert appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfeesprogram 2017: Kinderteater

  Terug na die indeksblad van die US Woordfeesprogram 2017   The post US Woordfeesprogram 2017: Kinderteater appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfeesprogram 2017: Klassieke musiek

  Terug na die indeksblad van die US Woordfeesprogram 2017   The post US Woordfeesprogram 2017: Klassieke musiek appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfeesprogram 2017: Sanlam Musiekfees

  Terug na die indeksblad van die US Woordfeesprogram 2017   The post US Woordfeesprogram 2017: Sanlam Musiekfees appeared first on LitNet.

View Article

US Woordfees 2017: Volledige program

Die bekendstelling van die program van US Woordfees 2017 het op 17 November 2016 plaasgevind. Hier onder is die volledige program. Volg telkens die skakel na die betrokke onderafdeling van dié fees,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfeesprogram 2017: WOW

Terug na die indeksblad van die US Woordfeesprogram 2017 The post US Woordfeesprogram 2017: WOW appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto's: US Woordfees 2017 Programbekendstelling

Die US Woordfeesprogram vir 2017 is op die 17de November bekendgestel met 'n Langtafelete in Ryneveldstraat, Stellenbosch. Naomi Bruwer deel haar foto's van die geleentheid. Klik hier vir die volledige...

View Article

Persvrystelling: 25 verhale in 2017 US Woordfees kortverhaalbundel

Sommige is lank in die tand, ander is al lank in die land, party is nog nat agter die ore en ander is onlangs eers gebore. Só lees die curriculum vitae van die 25 skrywers wie se verhale in die US...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: Dowwe Dolla gee jou ’n lekker dosis vitamine D(olla)

Foto: Robert Hamblin Januarie is vir meeste mense ’n lang een of, soos my vriendin sê, “meer maand as geld” en om lekker te lag, is gewis ’n lekker stres-ontlaaier. En wie beter as Dowwe Dolla om die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saartjie Botha-onderhoud: US Woordfees 2017

Saartjie Botha gesels met Naomi Meyer oor die US Woordfees van 2017. Saartjie Botha Saartjie, die US Woordfees skop oor ses weke af – op 3 Maart. Waar kan mense orals sien wat alles op die program is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die vlammende fez

Lindi-Heila Smit vertel vir Naomi Meyer van Die vlammende fez – ’n produksie wat by die US Woordfees, die KKNK en die Suidoosterfees te sien is. Die vlammende fez: help ’n bietjie enigiemand wat nie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kommapunt by die US Woordfees – ’n onderhoud

Die geselskap (Foto: Ryan Pedro) Du Toit Albertze, regisseur van die US Woordfees-produksie Kommapunt, gesels met Liné Enslin. Hallo, Du Toit. Kommapunt is ’n debuutproduksie by vanjaar se Woordfees....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Konnexi debuteer by die US Woordfees 2017

​Vervaardiger, liedjieskrywer, sangeres en eienaar van Iluminar Produksies, Luna Paige, bring hierdie nuwe musiekteaterproduksie na die US Woordfees 2017. Saam met haar op die verhoog is bekroonde...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Emily Hobhouse: Onthou ons steeds net die “Madonna”?

’n Bekende portretstudie van Emily Hobhouse in haar vroeë veertigs. Foto: Anglo-Boereoorlog Museum Die dag toe ek, soos ’n snuffelhond, die spoor van Emily Hobhouse geneem het, was die ellende van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Landskap by die US Woordfees 2017

Landskap met Laurinda Hofmeyr, Anna Davel en Lizanne Barnard en Schalk Joubert (baskitaar) Kevin Gibson (tromme en perkussie) Regie: Mari Borstlap Drie vrouestemme skep ’n landskap van musiek met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boerneef sing Palissandertaal by US Woordfees 2017

Al is Afrikaans is ’n jong taal, is dit besonder ryk aan poësie. Boerneef (Izak van der Merwe) en C Louis Leipoldt vorm deel van ’n groep skrywers en digters uit die hartland van die Karoo, en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nêrens, Noord-Kaap by US Woordfees 2017: ’n onderhoud

Nico Scheepers (Foto: Facebook) Nico Scheepers vertel vir Naomi Meyer van Nêrens, Noord-Kaap by US Woordfees 2017. Hallo Nico, jou stuk Nêrens, Noord-Kaap volg in die voetspore van Amper, Vrystaat....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alex Hamilton: An interview about the US Woordfees 2017

The 18th US Woordfees launches on 3 March and once again promises 10 days of activities and discussions revolving around celebrating the arts in South Africa. In addition to book launches, public...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

wys my jou gogga by die US Woordfees 2017

The post wys my jou gogga by die US Woordfees 2017 appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bacchus in Hillbrow by US Woordfees 2017

Op die planke by US Woordfees 2017: François Maree gesels met Naomi Meyer oor Bacchus in Hillbrow Hallo François. Bacchus in Hillbrow ... in Stellenbosch? Klink of dit reg in die Wynlande tuishoort....

View Article
Browsing all 693 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>