Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 693

Landskap by die US Woordfees 2017

$
0
0

Landskap
met Laurinda Hofmeyr, Anna Davel en Lizanne Barnard

en

Schalk Joubert (baskitaar)
Kevin Gibson (tromme en perkussie)

Regie: Mari Borstlap

Drie vrouestemme skep ’n landskap van musiek met woorde van onder meer Antjie Krog se "Nuwe maan", Koos du Plessis se "Swaeltjie in my hart" en Eugene Marais se "Mabalel".

Kom vier saam die beeldskone tekste van gevierde Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Boerneef en Fanie Olivier. Landskap speel veral met unieke temas van die Suid Afrikaanse kultuur en vertel stories ég aan ons land en sy mense.

Landskap by die US Woordfees 2017 – Drostdy teater

  • Maart 9 – 18:00
  • 11 Maart – 13:00
  • 12 Maart – 10:30

Kaartjies beskikbaar by Computicket teen R120

The post Landskap by die US Woordfees 2017 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 693