Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing all 693 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skryf nou in vir die Sanlam reisverhale-slypskool tydens Woordfees 2016

LitNet bied op 5 Maart ’n reisverhale-slypskool aan met skrywers Johan Bakkes, Gerrit Rautenbach en Nanette van Rooyen aan die woord. Daar is beperkte plek beskikbaar en voornemende deelnemers moet so...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skrywers wat opgeneem word in die US Woordfeesbundel 2016 bekend

  Die US Woordfees publiseer vanjaar vir die eerste keer ʼn kortverhaalbundel. Sedert die eerste US Woordfees in 1999 lewer skrywers elke jaar ’n onmeetbare bydrae tot die sukses daarvan, en met hierdie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teateronderhoud: Amper, Vrystaat

Mense sê die Vrystaat is waarheen verlore siele trek om dood te gaan, waar geheime die emmer skop, waar die aarde so plat is jy sien jou hele toekoms as jy ’n windpomp klim … En so ontmoet drie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Milan Murray: Fiësta-benoeming 'n welkome pluimpie

Milan Murray (foto: kykNET) Amper, Vrystaat, wat in 2015 sy debuut by die Vrystaat Kunstefees gemaak het, is vir vyf Fiësta-pryse benoem: Nico Scheepers is as beste regisseur benoem, asook vir sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016-onderhoud: Plant vir my 'n boom, André

Deborah Steinmair gesels met Naomi Meyer oor die werklike hoofkarakter in die verhouding tussen André P Brink en Ingrid Jonker. Plant vir my ’n boom, André. Hoekom, Deborah? Wie is André? André is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Alex Hamilton maak kuns meer toeganklik

Alex Hamilton (foto verskaf) “Net om benoem te word, is al 'n groot eer,” sê Alex Hamilton, 'n kunstenaar en kurator van Kaapstad, oor sy benoeming in die kategorie Beste Prestasie in Visuele Kuns by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016 interview: Rainbow Scars by Mike van Graan

Source: http://pensouthafrica.co.za/rainbow-scars-by-mike-van-graan/ Mike van Graan chats to Naomi Meyer about Rainbow Scars at the US Woordfees 2016. Hi Mike, you wrote the script of Rainbow scars. I...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Francois Verster oor Omega, oor en uit

Omega, oor en uit - Die storie van 'n opstandige troep Francois Verster NB-Uitgewers ISBN:  9780624072614 Francois Verster oor Omega, oor en uit: Francois, vertel my asb in een sin waaroor handel jou...

View Article


Fiëstas: Regstreekse uitsending van glansaand

Trek jou dagboek nader en maak ’n nota, want op Donderdagaand 18 Februarie is daar net een plek om te wees: Kanaal 144. Die Fiëstas, wat vanjaar vir die sesde keer aangebied word, word om 20:00...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Schalk van der Merwe by US Woordfees 2016: "So ’n produksie is ’n rare ding"

Die bekende basman Schalk van der Merwe behartig die regie van die Woordfees-produksie Kitaarkonings en het ook ’n swetterjoel ander ysters in die vuur. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Schalk....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bertie Coetzee by US Woordfees 2016: "Die senuwees sal erg knaag so ’n ruk...

Bertie Coetzee, voorheen hoofsanger van Zinkplaat en deesdae "bio-boer", maak 'n terugkeer tot die verhoog by 2016 se US Woordfees. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Bertie. Hoe's dinge? Jis Henry,...

View Article

Koop US Woordfeeskaartjies teen afslag

  Vrydag 12 Februarie is die kans van ’n leeftyd wanneer die Woordfees meer as 1 000 kaartjies vir verskillende vertonings by vanjaar se fees teen afslag van 20-80% aanbied. ALLE kaartjies wat op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016-onderhoud: Sophia Kapp oor Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde...

Skrywers oor hulle nuwe boeke: Sophia Kapp gesels oor Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva. Sophia, hoekom is jou hoofkarakter in Oorlewingsgids vir ‘n bedonnerde diva bedonnerd? Is dit die lewe wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: Santa Gamka - in die Baxterteater en by die US Woordfees 2016

  Santa Gamka: Dis ’n Dinsdagaand, dis ’n Afrikaanse stuk in ’n tradisioneel Engelse teater en dit gaan oor die stryd van ’n jong bruin man wat uit armoede gebore is om ’n pad vir homself in die lewe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Gesprek met die skeppers van Liewe Heksie Flower Power

Foto verskaf: krediet aan JMD en Volksblad Die skeppers van die pantomime Liewe Heksie: Flower Power gesels met Christiaan J de Swardt oor die bekoring van dié teatergenre. Pantomime is 'n baldadige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Een Maal was daar ... Johnny Hamman

Johnny Hamman (foto: http://nothambutman.com/) Skrywers oor hulle nuwe boeke: Johnny Hamman oor Een Maal Hallo Johnny, eenmaal was daar ... Vertel asseblief vir ons lesers wie is Johnny Hamman? Johnny...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wilken Calitz by US Woordfees 2016: "Jy moet seker maak hulle beleef iets wat...

Wilken Calitz, kitaar- en vioolspeler van formaat, is een van die musikante wat dikwels ’n swetterjoel produksies by enige jaar se Woordfees aan die gang het. Hy beantwoord ’n paar vrae oor dié...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Adriaan Brand by US Woordfees 2016: "Ek wil poog om deel van die ontluikende...

Die gesoute musikant en musiekregisseur Adriaan Brand is nou betrokke by twee produksies by 2016 se US Woordfees: Kô, lat ons sing! en Philida van de Delta. Hy beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Händel se Duitse Arias

Die Endler Konsertreeks, in samewerking met die US Musiekdepartement se Eenheid vir Vroeë Musiek, bied Händel se Duitse Arias aan, met Lauren Dasappa (sopraan), Minette du Toit-Pearce (mezzo-sopraan),...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2016: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop

Die bekroonde woordkunstenaar Leon van Nierop se jongste boek, Daar doer in die fliek, is ‘n viering en verering van die Afrikaanse rolprent die afgelope 117 jaar. Hy gesels  met Christiaan J de Swardt...

View Article
Browsing all 693 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>