Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Browsing all 693 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees op TV 2021: ’n Onderhoud met Elmari Rautenbach oor die...

Foto van Elmari Rautenbach: Naomi Bruwer; foto van Woordfeesbanier: woordfees.co.za; foto van boeke: Pixabay Elmari Rautenbach praat met Naomi Meyer oor die Toyota US Woordfees se boekeprogram, wat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees op TV: Hannes van Wyk oor Sê groete vir Ma

Foto: https://www.litnet.co.za/persverklaring-hannes-van-wyk-se-eenmanvertoning-weer-te-sien/ Hannes van Wyk betree vir die eerste maal in baie jare die verhoog, al is dit ook op die TV vir die Toyota...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees op TV: Anna-Mart van der Merwe oor Valsrivier

Foto: Valsrivier | Facebook Kort voor die Woordfees op TV gaan plaasvind, praat Anna-Mart van der Merwe met Yolanda Wessels oor die toneelstuk Valsrivier. Anna-Mart, wat het jou aangetrek tot en laat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees op TV: Daaglikse programskedule

Jy weet nou al die Toyota US Woordfees word vanjaar op DStv-kanaal 150 uitgesaai, maar weet jy wanneer al die items plaasvind? Hier is die programskedule. Lees ook: Woordfees-TV 2021: ’n Onderhoud met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ongetemde stemme van Afrikaanse musiek

Die Afrikaanse musiekbedryf wemel van ongetemde stemme wat dekades lank soos stemme roepend in die woestyn byna moes soebat om gehoor te word. Vandag suig talle van hierdie kunstenaars wat om den brode...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woordfees op die teevee

Ons is meer as halfpad in die Toyota US Woordfees Fees TV – die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie op ’n opwipkanaal uitgesaai word – en my oë is al byna vierkantig, maar van televisie...

View Article

Persverklaring: Woordfees TV verleng / Woordfees TV extended

Fees voort tot 10 Oktober Op grond van die groot aanvraag na herhalings van programme wat sedert 1 Oktober op Woordfees TV uitgesaai is, het DStv besluit om dié opwipkanaal drie dae langer op die lug...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees-TV 2021: enkele gedagtes

“Die verlede bestaan nie meer nie. Die toekoms is al wat ons het. Al die risiko’s, en ook al die oplossings, lê daarin opgesluit.” Só sê Morné Mostert, direkteur van toekomsnavorsing by die US, tydens...

View Article


Persverklaring: Die groot wenner van die 2021 Woordfeeskortverhaalkompetisie...

Die 22ste Toyota US Woordfees is vanjaar op ’n opwip-TV-kanaal aangebied – vandaar die feestema, “Iets anders”. Die 2021 US Woordfeeskortverhaalbundel, wat die feestema as titel het, is daarom 4...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees | Toyota Top-10: Karen Zoid & Kaapstadse Filharmoniese Orkes

... Te sien op die DStv Woordfeeskanaal 150 & catchup ... 20 jaar. 20 liedjies. Zoid vier twee dekades in die musiekbedryf in hierdie uitvoering van 20 van haar grootste treffers saam met die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees | Filosofiekafee

... Herhalings Saterdag 16:38 en Sondag 04:57 ... Ek het nooit in die filosofie gestudeer nie, en nadat ek vanjaar se Filosofiekafee by die Toyota US Woordfees gekyk het, wens ek dat ek wel dié...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees | Ferine and Ferase

... It’s the kind of theatre I would show someone when I want to introduce the magic and showcase the extraordinary class of artists and artistry we have in this country. ... Play: Ferine and Ferase...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Toyota Woordfees | Toyota Top-10: David Kramer-huldeblyk: Boland tot Broadway

... Woordfees op TV. DStv-kanaal 150 ... ’n Ongewone, gewone outjie het in die 80’s op die Afrikaanse musieklandskap verskyn met ’n goedkoop kitaar, middelpaadjie en veldskoene. David Kramer het op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees 2021 | Die poet, wie’s hy?

..... Kontemporêre musiek. Woordfees TV 2021 ..... In ’n mens se kop kan jy reis tot waar jou stoflike liggaam dalk nooit kan nie. Dus het ek in my kop geklim en langs Adam Small gaan sit waar ekstra...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees | Bekroonde US Koor betower ook tydens Woordfees TV

Foto: Nardus Engelbrecht ... Woordfees TV 2021 ... Vandag is dit byna onmoontlik om te dink die Universiteit Stellenbosch (US) se raad het, nadat 63 jaar lank musiek gemaak is, in 1999 besluit om die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees | TV-weergawe van Valsrivier sal jou meesleur

Foto: Lindsey Appolis ... Valsrivier – Woordfees TV ... Die verhoogweergawe van Dominique Botha se Bildungsroman Valsrivier, wat verlede jaar tydens die Woordfees op die planke was, het behoorlik die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees | Die Krismis van Map Jacobs, Adam Small het geskryf om...

Foto: Nardus Engelbrecht ... Woordfees TV 21, Op DStv Catchup tot 31 Oktober. ... Die hartseerste deel van Die Krismis van Map Jacobs? Dat die storie van die Kaapse Vlakte ná dekades nog so somber is....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees | Dié aanbieding van Mis kan nog lank as riglyn bly staan

Foto: Nardus Engelbrecht ... Woordfees TV 2021 ... Wanneer die verfilming van teater ter sprake kom, dink ’n mens dadelik onwillekeurig aan die uitstaande produksies wat wêreldwyd deur die Britse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling | Press release: 23 Skrywers in US Woordfeeskortverhaalbundel...

https://www.woordfees.co.za/afr/nuusmedia/die-wenners-van-die-us-woordfeeskortverhaalkompetisie-is/ Persvrystelling: Hierdie skrywers het die US Woordfeeskortverhaalbundel 2022 gehaal Drie-en-twintig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota US Woordfees | Wenners van die eerste Klaskamer Radiodramakompetisie |...

(Scroll down for English) Wennners van die eerste Klaskamer Radiodramakompetisie Die eerste Klaskamer Radiodramakompetisie is in vennootskap deur die WKOD, RSG en die US Woordfees aangebied. Skrywers...

View Article
Browsing all 693 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>