Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 695

US WoordTROfees 2017: Teater en musiek

$
0
0

Die wenners van vanjaar se US WoordTROfees is Dinsdagaand tydens ’n funksie by Landtscap-wynlandgoed net buite Stellenbosch bekendgemaak.

Nico Koopman, Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel, Universiteit Stellenbosch

Japie Gouws, ATKV

’n Spesiale toekenning is aan Simon Witbooi, of te wel HemelBesem, toegeken vir die werk wat hy saam met die WOW-projek doen en ook die wyse waarop hy tydens die fees debat ontlok het met sy baie gewilde boek, God praat Afrikaans (LAPA Uitgewers).

Spesiale Toekenning: Verbondenheidsprys

Simon Witbooi, ook bekend as HemelBesem

Simon Witbooi ontvang die prys vanaf Nico Koopman, Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel, Universiteit Stellenbosch.

Toneel: Beste speler

Tinarie van Wyk Loots (Wild)

 Toneel: Beste byspeler

Cintaine Schutte (Drif)

Toneel: Beste regisseur

Christiaan Olwagen (Die Huis van Bernarda Alba)

Toneel: Beste teaterstuk

Wild

Philip Rademeyer, skrywer en regisseur van Wild

Beste nuwelinge: Begin

Die Geselskap van Kommapunt

Die Geselskap van Kommapunt

Kontemporêre musiek: Beste musiekgedrewe produksie

Ballades

Janine Neethling was die musiekregisseur van Ballades.

Kontemporêre musiek: Beste solo-kunstenaar

Loki Rothman (Loki Rothman)

Loki Rothman

Kontemporêre musiek: Beste groep

Bombshelter Beast

Klassieke musiek: Vokaal

Janelle Visagie en José Dias (Pioniers)

Janelle Visagie en José Dias ontvang die WoordTROfee vanaf Rudolf Gouws, voorsitter van die US Woordfees-advieskomitee.

Klassieke musiek: Instrumentaal

Tim Kliphuis Trio (Reflecting the Seasons & Jazz Trio)

Visuele Kunste: Beste aanbieding

Henk Serfontein (Winterslaap)

Anet Pienaar-Vosloo oorhandig die WoordTROfee aan Henk Serfontein.

Woordkuns

Landskap

Anna Davel, samesteller en vervaardiger van Landskap

Beste Tegniese Prestasie

Wolf Britz en Danielle Louw

Wolf Britz

Saartjie Botha, direkteur van die US Woordfees en WOW

Foto's: Naomi Bruwer

Lees ook:

US WoordTROfees 2017 vereer skrywers

"Die belangrike rol wat boeke by die US Woordfees speel, is weer uitgelig met die oorhandiging van die WoordTROfees vir 2017."

 
US WoordTROfees aan WOW se Onderwyser en Skool van die Jaar

"Die US Woordfees gee jaarliks erkenning aan besondere onderwysers en skole wat die WOW-projek (Woorde Open Wêrelde) steun en saam met ons ’n verskil aan kinderlewens wil maak deur opvoedkundige aktiwiteite in die kinders se moedertaal en ’n blootstelling aan teater en kultuur."

The post US WoordTROfees 2017: Teater en musiek appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 695


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>