Quantcast
Channel: Toyota Stellenbosch Woordfees - LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 693

US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2017

$
0
0

Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WOORDtroFEES-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n trofee sal ontvang, word  aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid op 25 April.

Die genomineerdes (in alfabetiese volgorde), is:

Toneel: Beste speler

John Kani (Driving Miss Daisy)
André Odendaal (Dop)
Lee-Anne van Rooi (Martelsang)
Tinarie van Wyk Loots (Wild)

Toneel: Beste byspeler

Joanie Combrink (Wild)
Dawid Minnaar (Die Huis van Bernarda Alba)    
Cintaine Schutte (Drif)

Toneel: Beste regisseur

Christiaan Olwagen (Die Huis van Bernarda Alba)
Philip Rademeyer (Wild)
Nico Scheepers (Die Fliek)

Toneel: Beste teaterstuk

Die Fliek
Die Huis van Bernarda Alba
Wild

Beste nuwelinge: Begin

Des-Lee McKenzie (Ir(ras)ioneel)
Die Geselskap van Kommapunt
Die Geselskap van Onder Dieselfde Dak

Kontemporêre musiek: Beste musiekgedrewe produksie

Ballades
Gedig My Snaar
Hensop

Kontemporêre musiek: Beste solo-kunstenaar

Matthew Mole (Matthew Mole)
Churchil Naudé (Churchil Naudé)
Loki Rothman (Loki Rothman)
Grethe van der Merwe (Grethe van der Merwe-Allegorie)

Kontemporêre musiek: Beste groep

Blues Broers
Bombshelter Beast
Tribal Echo

Klassieke musiek: Vokaal

Minette du Toit, Stefan Louw & US Camerata (‘Das Lied von der Erde’ – deel van Moments in a Life)
Kaapstad Camerata (Palissandertaal)
Janelle Visagie & José Dias (Pioniers)

Klassieke musiek: Instrumentaal

Charl du Plessis Trio (Baroqueswing Vol. 2)
Pieter Grobler, Peter Martens, Suzanne Martens (Grobler & Martens)
Tim Kliphuis Trio (Reflecting the Seasons & Jazz Trio)
Megan-Geoffrey Prins (Solo klavieruitvoering)

Visuele Kunste: Beste aanbieding

Sandra Hanekom, kurator (Bosch in Afrika)
Collen Maswanganyi (Pruning/Ku thena)
Henk Serfontein (Winterslaap)

Woordkuns

Die Heel Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte
InZync Poetry Celebration met BCUC
Landskap

The post US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2017 appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 693


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>